Pasgelaai

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Breyten Breytenbach Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-10

"Wil u werklik dat u en u bestuur deur die geskiedenis gebrandmerk word as bevorderaars van ’n kulturele uitwissing tot voordeel van ’n totalitêre dogma wat op koloniale taal berus?"

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Marlene van Niekerk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-10

"I think the plot has been completely lost, and with it the spirit of imaginative transformation. You have not understood yet that there is a very modern, pedagogically sound and intellectually progressive basis for promoting mother-tongue education and linguistic diversity and for developing and protecting minority languages."

Uit die argief, US-taaldebat: The Open Stellenbosch Seminar

LitNet Seminare en essays 2021-03-10

The Open Stellenbosch Seminar is an ongoing seminar on Open Stellenbosch, transformation, language and the constitution, and contributions (in any language) are most welcome.

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Lovelyn Chidinma Nwadeyi English 2021-03-10

"Am I against learning Afrikaans? No. Am I against white people? No. Am I against forcing others to learn IN Afrikaans? Yes."

Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: ’n Besinning oor Pieter Verster se baanbrekende boek

Cas Vos Lesersindrukke 2021-03-09

"In ons tyd van vrese, korona en sy bondgenote, onsekerheid, werkloosheid, korrupsie en liefdeloosheid word vrae oor God se bestaan en sy teenwoordigheid in ons wêreld gevra: Waar is God in ons tyd van die oormag van korona?"

Persverklaring: Alle nuwe kursusse aan die US word binnekort dalk net in Engels aangebied

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-03-09

Volgens ’n voorstel van die Komitee vir Leer en Onderwys word die senaat om toestemming gevra vir afwyking van die fakulteite se taalimplementeringsplanne af te wyk om sodoende nuwe lesingsmateriaal slegs in Engels te kan aanbied.

Persvrystelling: Verbod van Afrikaans by Stellenbosch-koshuise

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-03-09

Die afdwing van die koloniale taal in die opvoedkunde en die gepaardgaande verbod op die inheemse tale, is natuurlik ’n ou en gediskrediteerde koloniale praktyk wat geweldige taalkundige en kulturele skade verrig het.

US-taaldebat 2021: Stellenbosch se taalbeleid lankal onsmaaklik en toksies

William Sezoe Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-09

"Hoe de hel kan eentaligheid inklusiwiteit bevorder? Uit watter woordeboek kry hulle daai snert?"

Gorman, Coel en Markle: verskillend en tog dieselfde

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-03-09

"Ons het so pas Internasionale Vrouedag gevier. Dalk sou dit meer betekenisvol wees indien ons ophou om vroue, maar veral swart vroue, hul stemme te ontneem."

Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-03-09

"Ons is almal op een of ander wyse ’n slagoffer van die lewe, en ons herkoms gaan beslis ’n rol speel in wie en wat ons is."

Press release: Cape Town City Ballet – back on stage in March 2021

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-03-09

Following a once-off performance in December to a standing ovation, Cape Town City Ballet – back on stage will be performed on 18, 19 and 20 March. 

Tussen klip en knot

Melanie Grobler Poësie 2021-03-09

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Melanie Grobler se gedig hier.

COVID-19: Eensaamheid in die tyd van ’n pandemie

Jacques le Roux Menings 2021-03-08

"Ek het my geliefde, lewenslustige, gesonde en een dag kort van haar 85ste verjaardag moeder op 1 Februarie aan die gevreesde virus afgestaan. Nou moet ons oppas dat die pandemie nie in ’n epidemie van die hart oorgaan nie."

Persverklaring: Gratis filmkursus vir jong Oudtshoorniete

LitNet KKNK 2021-03-08

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) bied binnekort ’n gratis inleidingskursus in film en digitale media op Oudtshoorn aan.

LitNet Akademies-onderhoud: Frederik van Dyk oor grond, grondhervorming en grondonteiening

Naomi Meyer, Frederik Rudolph van Dyk Onderhoude 2021-03-08

"Die ware vraag is wat die staat ná onteiening met grond doen."

Persverklaring: Hier is die wenners van die 11de kykNET Fiëstas

LitNet kykNET Portaal 2021-03-08

Ten spyte van ’n uitdagende jaar, is daar besluit om steeds die kunste en kunstenaars te vereer.

Boekbedryf stewig op koers ná ’n jaar met Covid

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2021-03-08

Hoe staan sake in Suid-Afrika se boekbedryf, ’n jaar nadat die pandemie en streng inperkingsmaatreëls die industrie tydelik lamgelê het? Melt Myburgh het by hoofstroomuitgewers gaan uitvind hoe die prentjie vir 2021 lyk.

A critical and narrative illumination of the biological aspects of the transgender phenomenon

Ockie Vermeulen Academic research 2021-03-08

"When one considers the open hostility from some congregations against non-heterosexual orientations, one cannot help but wonder what the attitude towards the transgender person would be. Would it be one of understanding? Would it be accepting and inviting?"

’n Krities-narratiewe begripsverheldering van biologiese aspekte van die transgenderverskynsel

Ockie Vermeulen LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-03-08

"Net soos mense geen aandeel het in die bepaling van die kleur van hul oë nie, net so het hulle ook nie seggenskap oor die seksuele differensiasie van hul genitalieë en brein nie; dit is ’n biologiese proses. Bygesê, dit is ’n wonderbaarlike biologiese proses."

Persverklaring: Aanlyn dramakompetisie vir jong akteurs

LitNet KKNK 2021-03-05

Is jy ’n leerder met ’n droom om eendag die verhoog jou loopbaan te maak? Skryf dan in vir die unieke aanlyn dramakompetisie, en speel jou hart uit teen ander leerders wat jou liefde vir die kunste deel.

Top