Pasgelaai

Willie Jonker en die Rustenburg-skuldbelydenis – ’n skuif na links?

Gert Duursema LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-02-25

"Die kernvraag waarop hierdie artikel ’n antwoord wil bied, is: Het Jonker teologies na links geskuif? Die histories-teologiese trajek waarin sy teologie ontwikkel het, is nageloop. Die bevinding is dat hy nie geskuif het nie, maar dat sy skuldbelydenis by Rustenburg die konsekwensie en toepassing van sy teologie is."

Tali’s #babydiary: TV review

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2021-02-25

"Here’s to Tali’s #babydiary building on this great start and taking South African television to a next level."

Puik geselskap, kos en skryfgeheime aan Douw en Frederik se tafel

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2021-02-25

Melt Myburgh het met Douw Steyn van The Talking Table gesels oor die skryfskole wat hulle vanjaar in Maart en April op Stilbaai en Oulap aanbied.

Boekbekendstelling: ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-02-25

Kom vier die bekendstelling van dié boek op 16 Maart 2021 by die Balboa Bar in Stellenbosch.

LitNet: Van Zyl Slabbert

LitNet Nuusbrief 2021-02-24

LitNet: Van Zyl Slabbert

Om tot ’n STAND te kom. Gesprekke rondom die voortbestaan van die uitvoerende kunste in Suid-Afrika

Kanya Viljoen Teater 2021-02-24

"Met die Covid-regulasies het vele dansers, teatermakers, skrywers en feeste stil geword ... Nog meer, die infrastruktuur, of gebrek daaraan, is binne die sektor bevraagteken en opnuut bevestig. Dit is uit dié realiteit dat die STAND (Sustaining Theatre and Dance) Stigting geskep is. Een van hul eerste projekte was die loods van die Take-a-STAND-dialoë (in samewerking met die Toyota US Woordfees), ’n naweek van gesprekke tussen professionele teatermakers, dansers en kunstenaars wat verskeie vrae en kwessies binne die sektor benader het." 

Take-a-STAND-dialoë: ’n Pleidooi vir verandering

Emma Kotze Teater 2021-02-24

"Die Sustaining Theatre and Dance (STAND) Stigting het die afgelope naweek, 19–21 Februarie, ’n reeks paneelgesprekke in samewerking met die Toyota US Woordfees op Stellenbosch gehou. Paneelbesprekings vir die Take-a-STAND-dialoë was verteenwoordigend van ’n wye en diverse verskeidenheid stemme uit die dans- en teaterbedrywe, wat ’n spektrum van ondervinding en perspektiewe ingesluit het." 

Slabbert: Man on a mission. A biography deur Albert Grundlingh: ’n resensie

Jannie Gagiano Resensies 2021-02-24

"Slabbert was nie net slim, welsprekend en opgewasse om sy man in enige debat te staan nie. Hy was toegerus met al die kulturele eienskappe wat ’n mens kon verwerf het slegs as jy in die diepgang van ’n dikgeweefde, wedersyds versterkende institusionele Boerebroeikas tot wasdom gebring was."

Skoon wasgoed: Die literêre rockster, Tom Lanoye

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2021-02-24

"Die programnota van 1995 het iets van ’n literêre popster genoem, en die titel was intrigerend: Kartonnen dozen. Boonop het ek gehou van al die Vlaamse aanbiedings wat ek ooit by die KKNK bygewoon het. Almal is opgelig deur ’n Europese flair, deurtrek van die karnivaleske, besiel deur ’n sin vir die absurde."

Pasverskyn: Gangster deur Carla van der Spuy

LitNet Boeke en skrywers 2021-02-24

Gangster wys in mense se eie woorde hoekom gangs steeds groei, wat dit is wat kinders so jonk as twaalf na gangs lok, en hoe sommiges tog daarin slaag om te ontsnap.

Persverklaring: Luna Paige-trio op 28 Februarie by die Daisy Jones Bar

LitNet Musiek 2021-02-24

Musiekliefhebbers van Stellenbosch en die omliggende areas word uitgenooi om hulself te kom bederf by die Daisy Jones Bar op die Summerhill Wynplaas – skemerkelkies, iets lekkers om te eet en sielvolle songs is op die spyskaart. 

Pappa

Salvia Ockhuis Poësie 2021-02-24

"My pa se hande 
het hul vasvat verloor, 
sy knobbel-vingers 
bewe as hy werk" 

Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – nog ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-02-24

"Die Jesus wat op die daaropvolgende bladsye ontvou, is nogal ’n meesleurende karakter. Jackson se argumente oor die Bybelse Jesus is besonder sterk en weldeurdag. Die Jesus waarvan mens in die Bybel lees, argumenteer hy, was nooit iemand wat wette klakkeloos nagevolg het nie."

Sensitiwiteit vir tale ’n móét vir inklusiwiteit in skole

Melt Myburgh, Emma Groenewald Skole 2021-02-24

"Ek glo dat diversiteit nie ’n struikelblok hoef te wees nie, maar dat onderwysers verskillende strategieë kan aanwend sodat leerders deur die diversiteit in die klaskamer verryk en bemagtig word."

Elders gesien: Namib100 – dag 1

Marika van Heerden Elders gesien 2021-02-24

"Ek het gewonder of ek dalk Namibkoors het dat die gediertetjies my so aanraak. Maar in my dieper waters het ek geweet dat ek eintlik net die natuur in die gemak van sy eie vel gesien het."

Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2021-02-23

"Hy gesels in sy boek, Jesus vir almal, oor wie Jesus is en wat die gevolge van Jesus se liefde vir die gay-gesprek in die kerk is."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met John Mathuhle, Barend la Grange en Giel Bekker

Freek Robinson, John Mathuhle, Giel Bekker, Barend la Grange Onderhoude 2021-02-23

Die afgelope naweek het die gemeenskap van Senekal en Matwabeng in die Oos-Vrystaat hande gevat, in teenstelling met verlede Oktober se rasseverdeling en -geweld. Freek Robinson gesels met pastoor John Mathuhle, South Africa Day se bedryfshoof Barend la Grange, en Giel Bekker, voorsitter van die Senekal-Matwabeng Gemeenskapsforum, oor versoening- en samewerkingsmoontlikhede op Senekal.

Môre as ons groot is, ’n Zoom-onderhoud met Fanie Viljoen

Anke Theron, Fanie Viljoen Skrywersonderhoude 2021-02-23

"Môre as ons groot is handel oor die gebeure tussen vier vriende en speel af ná ’n matriekafskeid en die afterparty. Maar die eintlike storie agter die storie gaan oor wat gebeur wanneer die werklikheid en ontnugtering van grootword gekonfronteer word."

Students’ experiences of different delivery modes in a postgraduate diploma in management

Alfred Henrico, Nelda Mouton Academic research 2021-02-23

"Overall, the qualitative results revealed that the differences in the participants’ experiences of teaching in the asynchronous online and mixed delivery modes revolved mainly around the way in which lecturers supported them to master the learning outcomes, as well as the teaching methods they were exposed to."

Studente se ervarings van verskillende afleweringsmodusse in ’n nagraadse diploma in bestuur

Alfred Henrico, Nelda Mouton LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-02-23

"Alhoewel dit in die minderheid was, het sommige studente in beide afleweringsmodusse wel ooreenstemmende negatiewe ervarings gehad ten opsigte van die wyse waarop hulle ondersteun is om te leer, dosentinteraksie, tydigheid van kommunikasie en die standaardisasie tussen die onderskeie modules in die program."

Top