
Foto: Annette Jacobs
Desiderabilis
Ek het jou gaan soek
waar waters teen die rotse spat
in parke
op bergpasse
langs Gordonsbaai se pad
op staproetes
om skerp draaie
en jou eindelik gevind
tussen die blomme
in my hart se bêrelaaie
0
Foto: Annette Jacobs
Desiderabilis
Ek het jou gaan soek
waar waters teen die rotse spat
in parke
op bergpasse
langs Gordonsbaai se pad
op staproetes
om skerp draaie
en jou eindelik gevind
tussen die blomme
in my hart se bêrelaaie
0