Pasgelaai
Toekomsmens deur Isa Konrad, ’n lesersindruk
2021-02-23"Die sogenaamde merk van die bees is nie so verregaande as wat ons dit sou wou afmaak nie. Dit is dalk nie die yslike 666 op jou voorkop getatoeëer nie. Dalk die selfoon in jou hand?"
Review of Promised land by Karl Kemp
2021-02-23"Every South African city is already ringed by giant shack settlements, almost all erected on land that was illegally grabbed at the outset, and some still technically subject to eviction. But on the ground, everyone knows this will never happen."
Vinkel en koljander: Bokvet, wierook en mirre
2021-02-23"Maar dis Ouma Twaalf wat my bybly – die klein vroutjie met die groot gees wat ’n hele familie anker in ’n eeue oue kultuur. Sal wierook, mirre en die wondere van kameelmelk in die vergetelheid verdwyn as sy die dag nie meer daar is nie?"
LitNet Akademies Weerdink: Hoe onderwysers in die tyd van COVID-19 staande kan bly
2021-02-23Vrese vir ’n derde koronagolf en posttraumatiese stres onder opvoeders styg dramaties. Kenners maan dat die impak op opvoeders se psigiese gesondheid nie onderskat moet word nie. Erika Kruger praat met Maryke Roberts oor stres wat duidelik sy tol op onderwysers eis wat tydens die pandemie onder nóg moeiliker omstandighede moet werk.
Versugting
2021-02-23LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Lina Spies se gedig hier.
Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2021
2021-02-22Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spogbloemlesings opgeneem gaan word.
Persverklaring: Sitkamer ‒ ’n podsending oor Afrikaanse letterkunde
2021-02-22Met ’n uitgesoekte geselskap neem Mercy Kannemeyer die leiding in die gesprekke tussen boekliefhebbers. Gereelde stemme wat maandeliks in die Sitkamer gehoor gaan word, is behalwe vir Mercy, dié van Earl Basson, Janien Linde, Bibi Burger, Remona Voges-Van Huyssteen en Alwyn Roux. Vir die eerste episode kan julle uitsien na ’n gesprek tussen dié ses lede wat gaan oor die betekenisassosiasies van ’n sitkamer.
Persverklaring: Nuwe digbundel in vennootskap met KKNK
2021-02-22Nou soek die samestellers na nuwe stemme – bydraes van digters wat tot dusver nog nie gepubliseer is nie, en as digter wil debuteer.
Persverklaring: Taalmonument verwelkom nuwe raad | Taalmonument welcomes new council
2021-02-22Die nege lede, waarvan drie op die vorige raad gedien het, verteenwoordig ’n breë spektrum van kulturele, linguistieke, regs- en finansiële kundigheid wat met vrug tot voordeel van die instelling aangewend sal word.
Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2021-02-22"Jitte Krismis, maar Deon is ’n briljante skrywer."
In memoriam: Anita de Kock (1954–2021)
2021-02-22"Sy was joernalis by Perskor (1981–1992) as algemene verslaggewer, subredakteur en kunsredakteur, en ook werksaam oa as boekebestuurder by CNA en Exclusive Books in Pretoria en Bloemfontein (1993–2004), waar sy die boekeafdeling, die aankoop van boeke en boekbekendstellings behartig het."
Om ’n boomhuis te vertaal: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys
2021-02-22"Ek is bevoorreg om die Afrikaanse vertaler van hierdie reeks te wees. Dis snaaks, skreeusnaaks, en soms uiters takserend op die vertaler – waarvan ek hou. Die regte woord skuil altyd iewers en dis my werk om dit te vind."
Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer: ’n resensie
2021-02-22"Coetzer is ’n voortreflike skrywer met ’n uiters verfynde introspeksievermoë, en besonderse talent om te observeer en verwoord. Om die waarheid te sê, sy skryf in ’n trant wat jou byna in ’n beswyming plaas, asof dit ’n gesprek is wat jy nie wil misloop nie."
Persvrystelling: Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans vier Internasionale Moedertaaldag met idiome
2021-02-21Ter viering van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie word 3 000 eksemplare van die boek, aangevul met gepaste aktiwiteite wat leerders sal lei om met die verskillende tale se idiome kennis te maak, onder hoërskoolleerders van geselekteerde skole in die Kaap Metro versprei.
’n Vonds: Hennie Aucamp skryf oor die Visrivier-canyon
2021-02-19Dit lyk asof [Hennie Aucamp se] 'Klippe en sand' nie voorheen gepubliseer is nie. Die digter Johann de Lange, die eksekuteur van Aucamp se literêre erfenis, het toestemming gegee dat dit eenmalig op LitNet gepubliseer word.
Stipstaar deur Gerard Scholtz: ’n resensie
2021-02-19"In ’n tydperk waarin fyn omgaan met die taal oor die algemeen steeds minder belangrik word en minder eiesoortig, waarin die dissipline wat onderliggend is aan formele poëtiese subgenres verdag gemaak word, kan die bydrae wat die bundel lewer moeilik oorskat word."
Is die matriekbrug stukkend?
2021-02-19"So as 'ek weet nie' die beste antwoord is op wat jy eendag wil word, wat is die resep om sin te maak daarvan? Die sleutel lê in die regte mindset of ingesteldheid waarmee jy hierdie off-road avontuur moet betree."
An island by Karen Jennings: an interview
2021-02-19"Violence begets violence. Samuel has been exposed to it from a young age through the different stages that his country has gone through politically, and through the effects of those changes on him and those around him."
The Wisdom of Solomon as an intertextual text
2021-02-19"The Book of Wisdom alludes to Solomon and his wisdom. However, wisdom is personified in this book. She becomes a life companion to those who follow her. She was used by God to create the world."
Die Wysheid van Salomo as ’n intertekstuele teks
2021-02-19"Die feit dat die boek in Grieks geskryf is, deurspek is van die Griekse ideologie van Plato en die Stoïsyne en ook die Joodse denke van die eerste eeue voor en na Christus, maak dit uiters onwaarskynlik dat Salomo dit geskryf het."
