Perversklaring en uitnodiging: Met een voet in die Bybel-boekbekendstelling

  • 0

Alle belangstellendes word uitgenooi na die bekendstelling van ’n unieke boek in Afrikaans: Met een voet in die Bybel. Die boek is geskryf deur Gert Janse van Rensburg en die bekendstelling is op 15 Mei 2021. Die publikasie van hierdie boek is moontlik gemaak deur die ondersteuning van die SA Akademie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top