Die UJ-pryse vir 2021 is op 7 Mei 2021 toegeken.
Hier is ’n video van die oorhandigingsgeleentheid, soos verskaf deur die Universiteit Johannesburg.
Lees ook:
Willem Anker se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-prys
UJ-pryse 2021: Commendatio vir Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-debuutprys

