Ryan Pedro se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-debuutprys

Lees Ryan Pedro se dankwoord by die ontvangs van die 2021 UJ-debuutprys vir pienk ceramic-hondjies: “Want alhoewel die ontvangs van die UJ-debuutprys vir my ’n geweldige eer is, is dié in fact vir my Doomsday.”