UJ-pryse 2021: Commendatio vir Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies

Lees Sonja Loots se commendatio oor Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies, ontvanger van die 2021 UJ-debuutprys: “’n debuut wat uitstaan in terme van afgerondheid, wydreikendheid en diepgang en wat nog lank gelees en bestudeer sal word.”