Foto’s: Oorhandiging van die 2021 UJ-pryse aan Ryan Pedro en Willem Anker

  • 0

Die UJ-pryse vir 2021 is op 7 Mei 2021 in Johannesburg toegeken. Ryan Pedro het die UJ-debuutprys ontvang vir sy digbundel pienk ceramic-hondjies en Willem Anker is met die UJ-prys bekroon vir sy roman Skepsel. Jan Potgieter het foto’s by die geleentheid geneem.

.....

Die wenners: Willem Anker en Ryan Pedro.

Die keurders en die wenners: Frederick Botha, Sonja Loots, Karen de Wet, Willem Anker, Johan Myburg, Ryan Pedro, Earl Ray Basson, Valda Jansen en Marné Pienaar.

Marné Pienaar verwelkom die gaste by die toekenningsgeleentheid.

Sonja Loots lewer die commendatio vir pienk ceramic-hondjies.

Ryan Pedro lewer repliek na ontvangs van die UJ-debuutprys.

Johan Myburg lewer die commendatio vir Skepsel.

Willem Anker lewer repliek na ontvangs van die UJ-prys.

Karen de Wet behartig die bedankings.

Beperkte getalle, afstand en maskers. Saam met Marné Pienaar is Corné Johl en Moroa Leshilo van UJ se Kantoor vir Meertalige Taaldienste.

Lees ook:

Sonja Loots se commendatio oor Ryan Pedro se 2021 UJ-debuutprys

Ryan Pedro se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-debuutprys

Johan Myburg se commendatio vir Willem Anker se Skepsel

Willem Anker se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-prys

UJ-pryse 2021: Video van die prysoorhandigingsgeleentheid

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top