Pasgelaai
Die rol van linguistiese kapitaal in plattelandse hoërskoolleerders se opvoedkundige prosesse
2021-02-16"In hierdie artikel fokus ons op twee leerders se vermoë om hul linguistiese kapitaal in die konteks van hul opvoeding so aan te wend dat dit ’n bydrae tot hul opvoedkundige prosesse kan lewer."
Slavernij zindert overal na: spraakmakende tentoonstelling in het Rijksmuseum, Amsterdam
2021-02-15"De tentoonstelling Slavernij in het Rijksmuseum is spraakmakend en verrassend. Ze smeekt om te worden bezocht in deze vreemde tijd."
ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet
2021-02-15"Die ANC sal heeltemal moet ontbind en veroordeel moet word vir die onwettige misdaadkartel wat dit werklik is ... Vir die nasie om te leef, sal die ANC moet sterf."
Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam
2021-02-15"Die stories kan een-een gelees word, want ’n happie humor en meelewing elke dag is goed vir die siel. Of jy kan, soos my bejaarde pa, vir jou koffie maak, die karringmelkbeskuit nadertrek en pens en pootjies in die boek inval en lees asof die wêreld nie bestaan nie."
Jy is ’n belangrike deel van die nuwe wapenwedloop
2021-02-15"Aan die begin van 2020 het almal gedink dat ons COVID-19 een keer moet kry, dan is jy immuun daarteen. Toe begin talle mense ’n tweede keer positief toets. Hoekom? Anders as met die MIV, muteer COVID-19 baie vinnig."
Press release: Sixth International Symposium on Place Names 2021 – second call for papers
2021-02-15"Viewing place names as linguistic and cultural heritage artefacts, we need to consider what it means to document and use these alternative names. Not only are we interested in how these names come into being, but also the roles they perform in social dynamics."
An appropriate legal framework for automated facial recognition in South Africa
2021-02-15"The South African legal framework gives too much discretion to individual operators, which increases the possibility of human rights violations. Secondly, it appears that ordinary CCTV footage can be used as a data source for AFR systems."
’n Toepaslike regsraamwerk vir geoutomatiseerde gesigherkenningstegnologie in Suid-Afrika
2021-02-15"Die insameling en verwerking van sulke inligting moet aan streng vereistes voldoen, en die Suid-Afrikaanse stelsel bevat wél sulke bepalings, maar dit wil voorkom of die uitsonderings te wyd geformuleer is om op ’n sinvolle wyse menseregteskendings te verhoed."
COVID-19: Verdraaide feite wat so vinnig soos ’n virus versprei
2021-02-15"Hoe meer jy die leuens op sosiale media sien, hoe meer geneig is jy om dit te glo. Veral as dit deur emosionele taal en ’n menslike anekdote vergesel word. Almal verklaar dan dit is waar. Dan is dit mos so."
Onaangeraak
2021-02-15"ek sou eerder alles net so los
myself ook net so wou los
saam met my spoke en skadu’s onder ’n boom sit
en stil-stil asemhaal
tot alles om my verstof."
Daddy Issues
2021-02-15"Soos my pa wanneer hy by die voordeur uitsluip
Dronk terugkeer en ons almal se ma se goed vloek
En ek hom verwyt oor ek hom moet liefhê"
ek staan op ’n rots tydens my vakansie
2021-02-15"ek is vir ’n oomblik ekstaties
mens
in die sproei van ’n moerse golf
vry nou
kortstondig
van my stryd teen die kroondraervirus"
Nuut by PRH/LAPA | New books by PRH/LAPA
2021-02-12Penguin Random House en LAPA deel hulle nuwe boeke vir Februarie 2021. | Penguin Random House and LAPA share their new books for February 2021.
Persvrystelling: Taalmonument vereer skrywers van nuwe Arabies-Afrikaanse werke | Taalmonument honours writers of new Arabic-Afrikaans works
2021-02-12Ter ere van Arabies-Afrikaans se bydrae tot die wording van Afrikaans, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) verheug om die top-twaalf-inskrywings van die instelling se jongste skryfkompetisie uit te stal.
Ontlaeringskollokwium 2021: Tweede oproep om voorstelle
2021-02-12Weens Covid vind die 2021 Ontlaeringkongres aanlyn plaas. Waar die vorige jare meer op die letterkunde gefokus was, word hierdie jaar ewe veel aandag gegee aan die onderrig van Afrikaanse letterkunde en taalkunde en die pedagogiek in die algemeen. Voorstelle word tot en met 10 Maart 2021 ingewag.
’n Vuurvreter van formaat
2021-02-12"Die mees onvergeetlike karakters is nie net dié wat my geïnspireer het om ’n beter mens te wees nie. Soms steek iemand in jou kop vas omdat hulle groter as lewensgrootte, te groot vir enige halfrond is."
Persvrystelling: Mondelings bring skrywers op Stellenbosse stoep byeen
2021-02-12Storievrate en smulpape kan uitsien na ’n reeks skrywersgeleenthede wat weekliks vanaf Maart op een van die mooiste stoepe in Stellenbosch aangebied word. Met sonsondergang op die Bolandse berge, sal gaste in ’n intieme atmosfeer aansit saam met hul gunstelingskrywers.
COVID-19: die perspektief van Marni Bonthuys, ’n Suid-Afrikaner in België
2021-02-12"Die realiteit is egter dat niemand vorentoe jou ivermektiensertifikaat gaan vra nie. Inentingsertifikate gaan egter waarskynlik verplig word – in elk geval tot die meerderheid mense immuniteit teen COVID-19 het."
Dit wat mens nie kan kies nie
2021-02-11"My oë vang die ruiker voor in die kerk. Dis vrolike blomme. Soos hy was. Hy het meer as eenmaal gesê dat wanneer hy eendag doodgaan, maak nie saak wat die oorsaak is nie, hy tog net nie wit blomme wil hê nie."
die oë van ’n boer
2021-02-11"die oë van ’n boer
in rooi grond gewortel
in die blou van onse hemel vertak
is van dor kommermodder deurkraak"
