Pasgelaai

Hidden Karoo by Patricia Kramer and Alain Proust, a preview

Penguin Random House South Africa PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-03-16

Here dreams are born, legends are made, and outcasts find sanctuary. It is also an ancient place, whose story is revealed through geology, fossils and artefacts.

Olivia M Coetzee praat met Michaelangelo Abrahams, oorspronklik van "Lovers’ Bay", oor sy kuns

Olivia M Coetzee, Michaelangelo Abrahams Onderhoude 2021-03-16

"As jy wil ’n artist is, begin net. En maak foute soveel as wat jy kan. Speel, mors, dit alles gee jou confidence om nie bang te is om lyne of kleur te trek en meng nie."

Om jou ’n Zoeloemonarg raak te verbeel: Johann Lodewyk Marais oor die uitbeelding van Shaka

Melt Myburgh, Johann Lodewyk Marais Onderhoude 2021-03-16

"As ons ons op die bronne oor Shaka en sy voortspruitende en voortgaande reputasie moet verlaat, was hy beslis ’n briljante militêre strateeg wat baie welslae behaal het. Hy het hom ook die gramskap van mense op die hals gehaal wat tot sameswerings en sy moord gelei het vanweë die buitengewone fisieke en op die duur onrealistiese eise wat hy aan sy vegters gestel het."

Nagmerrie

Salvia Ockhuis Poësie 2021-03-16

"sy ril deur die gedagtes 
van sy vroetel deur haar vel; 
wat lief moes wees, ontaard in vrees ..."

Rooigety

Theresa Postma Poësie 2021-03-16

"Jy sien hoe die sand die dood vashou 
gapermossels, garnale, perlemoen, 
’n seisoen van verlies."

Die huisie in Duinestraat

Johannes van der Merwe Poësie 2021-03-16

"hier het die lewe my alles gegee 
twee wêrelde – van liefde en haat 
by die huisie – in Duinestraat"

Afspraak

Johann Lodewyk Marais Poësie 2021-03-16

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johann Lodewyk Marais se gedig hier.

Persverklaring: Solidariteit met die sitstaking van kunstenaars in die NAC-kantore

LitNet Feeste 2021-03-16

Mngoma en die kunstenaars eis antwoorde op dringende vrae oor befondsingsongerymdhede rondom die presidensiële stimulusprogram vir werkskepping (PESP), wat veronderstel was om finansiële uitkoms aan die Covid-geteisterde kunstesektor te bied.

Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer

LitNet Film 2021-03-15

Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.

Koning Zwelithini: Toe word die media se eer darem gered

Anne-Marie Mischke Elders gesien 2021-03-15

"G’n sprak is gesprook oor sy xenofobiese uitlatings in 2015, een van die aanleidings tot daardie jaar se erge xenofobiese aanvalle, nie. Nie ’n woord oor sy homofobiese uitlatings nie."

Student protest: Coming up on this season of #FeesMustFall

Sandile Ntuli Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-15

"The government has, in recent years, backtracked from Zuma’s announcement, as higher education is not free across the board. The matter of the “missing middle” persists. A trigger-happy police service still exists."

COVID-19: Jeremy Nel on vaccines, returning to normal and ivermectin

Jeremy Nel, Izak de Vries Interviews 2021-03-15

"Once all the adults in a particular group have been vaccinated then it must be okay to socialise together, or attend meetings together, or congregate together."

Vonnisbespreking: Spoedoortredings: Erkennings wat by die aanbieding van ’n pleit van skuldig vereis word

Pieter du Toit LitNet Akademies (Regte) 2021-03-15

"Alhoewel artikel 112 van die Strafproseswet daarop gemik is om beskuldigdes, veral onverteenwoordigde beskuldigdes, te beskerm, is dit nie vir die voorsittende beampte nodig om inligting rakende elke stukkie getuienis wat die staat moontlik sou kon aanbied, vas te stel nie."

SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-12

"Jansen then tries to back up his first point by arguing that such grievous events are impossible, because they are not in line with university policy. This is as disingenuous as it is logically fallacious."

Persverklaring: KKNK | NATi Studio sit jou in die regisseurstoel

LitNet KKNK 2021-03-12

’n Regiekursus vir aspirant- en ervare regisseurs is die nuutste projek wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van stapel stuur.

LitNet: Toksies

LitNet Nuusbrief 2021-03-12

LitNet: Toksies

Studenteprotes: ’n tydbom wat gewag het om te ontplof

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-12

"Die dood van die 35-jarige Mthokozisi Ntumba wat onskuldig in die skermutseling tussen die polisie en studente doodgeskiet is, is ’n vingerwysing na ’n veel groter probleem as studentebetogings en polisiebrutaliteit. Die vinger wys direk na die ANC wat die armes oor die jare heen heuning om die mond smeer met valse en onuitvoerbare beloftes."

US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?

Danie van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-12

"Die taalbeleid van die US kan in dieselfde lig gesien word as die lot wat die Franse Hugenote getref het. Die verbod op Afrikaanse studente om in Afrikaans te kommunikeer en om onderrig in hul moedertaal te ontvang, is ’n subtiele vorm van ont-taling."

US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?

Lynthia Julius Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-12

"Afrikaans gaan nêrens. In die geval van die twee koshuise moet die HK aangespreek word. Dis nou net die geval waar ’n student bietjie mag bekom en dan wil maak soos hy lus kry. En hoe sê die slimmes? Mag korrupteer. Absolute mag korrupteer absoluut."

Pasverskyn: ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie

LitNet Boeke en skrywers 2021-03-11

Dit is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa.

Top