Pasgelaai
Taal het nog’ie krag om vi ôs te verras: orie 22ste Johan Combrink-gedenklesing
2026-03-09"Ôs moet leer om huise te maak deu ôs eie tale. Ôs kan later by voorskriftelike denke en sintaksis en reëls uitkom. Maar wat belangrik is, is om te onthou dat ôs taal maak, dat die act van skep vryheid is. Hierdie gedenklesing deu Eigelaar-Meets reminds us dat taal vryheid is, altyd."
Keynote: Why does my mother tongue matter?
2026-03-06Alta Vos, editor of LitNet Akademies (Opvoedkunde), was a guest speaker at the My Language Matters event on 27 February 2026 at CPUT: "LitNet has pioneered a multimodal and hyperlink context, where articles are enriched with links to related debates, multimedia and responses. This digital format allows Afrikaans scholarship to be interactive, layered and globally accessible, ensuring that Afrikaans researchers are part of a living, evolving conversation, rather than being isolated voices."
Koos Komiek: Derde Wêreldoorlog?
2026-03-06Koos Kombuis lewer maandeliks kommentaar op die absurde werklikheid.
LitNet se skolemateriaal: RSG-onderhoud
2026-03-06Ouers, leerders, onderwysers, oumas en oupas: RSG Kompas se Hazel Janse van Rensburg gesels met LitNet se Menán van Heerden oor LitNet se skolemateriaal, insluitend gratis vraestelle en wiskundevideo’s. Luister na die potgooi.
Huldeblyk: Soli Philander (1961–2026)
2026-03-05"Soli se afsterwe is ’n groot verlies, maar hul nalatenskap bly voortbestaan. Hulle het tye oorbrug, ’n stem gegee aan gemeenskappe wat dikwels oor die hoof gesien word, en ons daaraan herinner dat lag en storievertel dade van oorlewing is."
Pareltjes uit Amsterdam: Karel Appel in die Stedelijk Museum
2026-03-05In hierdie aflewering ontdek Johan Allers ’n onbekende pareltje in die Stedelijk Museum: ’n klein koffiekamertjie wat in die vyftigerjare deur Karel Appel beskilder is.
VivA’s Lees-en-luister application in a task-based approach for Afrikaans Additional Language teaching in the Intermediate Phase
2026-03-05"VivA’s Lees-en-luister application was examined to determine how it could be utilised as a teaching aid to support the development of reading and listening skills among Grade 4 to 6 Afrikaans FAL learners within a task-based teaching and learning approach."
VivA se Lees-en-luister-toepassing in ’n taakgebaseerde benadering vir Afrikaans-addisioneletaalonderrig in die Intermediêre Fase
2026-03-05"Daar is teoreties ondersoek ingestel na hoe hierdie toep as onderrighulpmiddel in die AEAT-klaskamer ’n bydrae kan lewer om die lees- en luistervaardighede van graad 4- tot graad 6-leerders, veral binne die taakgebaseerde benadering, te ontwikkel."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2026
2026-03-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Nuut by Naledi: Gertuida Gans leer ’n les deur Halrike Breytenbach
2026-03-05Gertruida Gans woon saam met haar ouers by Vygieboomdam. Sy verontagsaam Pappa en Mamma Gans se reël, verdwaal en beland amper in groot moeilikheid. Gelukkig kom Hanna Hadida tot haar redding.
Nuut: The poetry whisperer’s workshop, saamgestel deur Elsibe Loubser McGuffog
2026-03-05Die digbundel is ’n geskenk aan die deelnemers van die werkswinkel en ook ’n groot dankie aan Iziko (wat my geborg het), sowel as die gassprekers.
Stemnota: Trump en wêreldwye energiebeheer
2026-03-05Luister na politieke ontleder André Duvenhage se stemnota oor die streeksoorlog in die Midde-Ooste en die moontlikheid dat dit kan uitbrei tot ’n derde wêreldoorlog. Hoe raak dit SA?
Press release: Books on the Bay Festival 2026
2026-03-05The run-away success of Simon’s Town’s three previous literary festivals has inspired a knock-out line-up for 2026. The town is set to host some of the most celebrated writers on Friday 13 March to Sunday 15 March 2026.
New from Pan Macmillan: Falls the shadow by Mike Nicol
2026-03-05Close her down, comes the order from on high. Kill her, in other words.
Ian von Memerty: Control, theatre and the seduction of self-deliverance – reflections on autonomy, dignity and the self
2026-03-05"This reflection emerged from a public conversation following the death of South African performer and writer Ian von Memerty, whose online series on 'self-deliverance' sparked wide debate about autonomy, ageing and dignity, questions that increasingly confront societies everywhere."
Leesgeletterdheid, intergenerasietaalverskuiwing en mobiliteitsideologie: ’n sosiolinguistiese ontleding van middelklas bruin gemeenskappe in postapartheid Suid-Afrika
2026-03-05"Ouers kies Engels as simboliese en ekonomiese kapitaal. Afrikaans bly emosioneel sentraal, maar verloor funksionele domeine. Hierdie dinamika speel af binne ’n onderwysstelsel waar fundamentele leesgeletterdheid reeds onder druk is."
Boomklim
2026-03-05"val dit my by, ek voel weer soos ’n kind
wat saam met jou kan boomklim
en dagdroom, luilekker in ’n mik."
Ek ag jou
2026-03-05"skurwe hande roep ’n balsem sodat jy kan gedy,
hande wat die lewe ken, erken ek, wil ook getrou dien"
