Wyngaard Weekliks: "Ek het baie by Helen Zille geleer," sê Geordin Hill-Lewis. Om Suid-Afrika sterker te maak is sy groot missie.

  • 0

Die nuutverkose leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, praat met Heindrich oor hoe sy ouers se egskeiding hom as mens gevorm het, hoe baie hy by Helen Zille geleer het, sy verhouding met pres Cyril Ramaphosa, en waarom hy alles in die stryd gaan werp om van Suid-Afrika ’n sterker land te help maak.

  • Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande video.

Erkennings: Die grafika op die prent is beskikbaar aan Canva Pro-gebruikers, en word hier gebruik volgens Canva se lisensie-ooreenkoms (https://www.canva.com/policies/content-license-agreement/). Die foto van Heindrich Wyngaard is deur hom aan LitNet verskaf. Die foto van Geordin Hill-Lewis is deur die DA aan LitNet verskaf.

Lees en kyk ook:

Wyngaard Weekliks: Die DA se leierskapstryd is aan die gebeur.

Die tonge is los oor die DA se nuwe, jong(er) leierskap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top