Geordin Hill-Lewis

Geordin Hill-Lewis is die federale leier van die Demokratiese Alliansie en ook die uitvoerende burgemeester van die Stad Kaapstad-metroraad. Hy is ook ’n voormalige DA-LP.

Die foto van Geordin Hill-Lewis is deur die DA aan LitNet verskaf.

Wyngaard Weekliks: "Ek het baie by Helen Zille geleer," sê Geordin Hill-Lewis. Om Suid-Afrika sterker te maak is sy groot missie.

Heindrich Wyngaard, Geordin Hill-Lewis Onderhoude 2026-06-03

Die nuutverkose leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, praat met Heindrich oor hoe sy ouers se egskeiding hom as mens gevorm het, hoe baie hy by Helen Zille geleer het, sy verhouding met pres Cyril Ramaphosa, en waarom hy alles in die stryd gaan werp om van Suid-Afrika ’n sterker land te help maak.

Taxi violence – who is to blame?

Freek Robinson, Geordin Hill-Lewis Interviews 2023-08-17

Santaco has now approached the court to challenge the legality of taxis being impounded, something which the mayor of Cape Town, Geordin Hill-Lewis, seems to welcome. Freek Robinson asked Hill-Lewis: Why now? And what next?

Power crisis: Will Cape Town go completely off the Eskom grid?

Freek Robinson, Geordin Hill-Lewis Interviews 2023-01-17

Will other metros follow the Mother City's example? Freek Robinson interviews Geordin Hill-Lewis, the mayor of Cape Town.

Top