Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memo, tweede kwartaal

  • 0

Prent: Canva

Hier is ’n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum deur Tharina Joubert; dis spesiaal vir graad een-leerders wat nog hul voete in die grootskool vind.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top