Momentum Aardklop stel sy program bekend

  • 0

Klik hier om die program te sien.

Die fees vind vanjaar van 29 September tot 4 Oktober oudergewoonte in Potchefstroom plaas. Dit is steeds die grootste en mees diverse kunstefees in die noorde van die land, en poog soos altyd om ook aan hierdie gemeenskappe blootstelling te gee aan van Suid-Afrika se beste kuns in al sy vorme.

Momentum Aardklop maak vanjaar eksklusief van ’n nuwe kaartjieplatform gebruik. Al die kaartjies vir die 2026-fees sal op SeatMe.co.za verkoop word.

Kaartjieverkope vir die algemene publiek open op 1 Junie 2026.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top