Pasverskyn: Die Serwiër deur Carel van der Merwe

  • 0

Titel: Die Serwiër
Skrywer: Carel van der Merwe
ISBN: 9780795803239
Uitgewer: Queillerie

’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die polisie was hulle hande – dit was ’n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke, en dan raak dit persoonlik. Nou word die spoor ’n bloedspoor.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top