Pasgelaai
Polsslag: ’n onderhoud met Marie Lotz
2022-11-15"Deur gewelddadige fiksie te skryf erken ’n misdaadfiksieskrywer dat daar iets bestaan soos onmenslike wreedheid, en dit gee aan my as skrywer die geleentheid om dit te bestudeer. In Suid-Afrika veral is ons baie ingestel op geweld; ons is deeglik bewus van die gruweldade wat deur misdadigers gepleeg word. Om sin te maak daaruit, wend ons ons tot kuns en fiksie. Vir my is dit egter belangrik dat die geweld en grusaamheid in my fiksie nie sinloos is nie."
Stellenbosch Law Faculty 100 years | Stellenbosch Regsfakulteit 100 jaar deur Gerhard Lubbe en Andreas van Wyk: ’n boekresensie
2022-11-15"Soos mens kan dink, skemer iets van die onstuimigheid van die nuwe bedeling, met sy Grondwetlike eise van gelykheid, en die taalstryd aan die universiteit deur, hoewel noodwendig ietwat versluier agter die feit dat die publikasie ’n (ietwat polities korrekte?) beelddraer van die universiteit is."
Lesersindruk: Boipelo se slim ruilhandelprojek sal jou nie onaangeraak laat nie
2022-11-15"Dis meer as ’n baie goeie tienerboek; dit fokus jou aandag weer op die klein juwele in die lewe, wat so maklik deur die oorverdowende geraas van die alledaagse verdwerg word."
Diving deeply inward to write fiction: Maryke Roberts chats to Bridget Krone
2022-11-14"My first challenge is to write a really good story that readers will invest in. I try to weave in satisfying resolutions that readers won’t see coming. It takes me ages to get the plot sorted out and tie up all the loose ends."
Masculinity, demonology and the health of the soul in John Chrysostom’s rhetoric on the bishop-martyr Babylas against the Roman emperors
2022-11-14"In his accounts of Babylas, Chrysostom uses three emperors to show how the new Christian standard of masculinity can also be applied to the highest authority in the empire. Where the emperor was often, in the past, the epitome of conventional Roman masculinity, the figure of the bishop or martyr replaces this position."
Manlikheid, demonologie en sielsgesondheid in Johannes Chrusostomus se retoriek oor die biskop-martelaar Babulas teen die Romeinse keisers
2022-11-14"In sy tekste oor Babulas gebruik Chrusostomus drie keisers om aan te toon hoe die nuwe Christelike standaard van manlikheid ook op die hoogste gesag in die Ryk toegepas kan word. Waar die keiser dikwels in die verlede die toonbeeld van konvensionele Romeinse manlikheid was, vervang die figuur van die biskop of martelaar dié posisie."
Press release: 10th Poetry in McGregor festival, the festival programme
2022-11-14Welcome to the 10th Poetry in McGregor festival. At this festival we will consider, through poetry, our roles as custodians of wilderness and creation, not to mention the need to nurture a certain inner wildness.
Lesersindruk: Swartz kloof sy siel soos die Rooi See in Kies die lewe oop
2022-11-14"Sy Facebook-plasings waarin hy mense by die skryf van die boek betrek, is toegestroom en hy deel ook van hierdie hartverskeurende brokkies in sy boek."
Persverklaring: Kom vier die ruimhartige skenking
2022-11-13Kom vier die ruimhartige skenking van Protea Boekhuis en ontmoet Nicol Stassen by NALN.
Putting De Aar on the Map, or Thoroughly Modern Olive
2022-11-11"For present purposes, what stands out is Schreiner’s modernity. Schreiner, residing in dusty De Aar, was an equal, a comrade in arms, a thinker in her own right on matters that even in the metropolitan centre still elicited considerable opposition."
Groepsportret met heer: In gesprek met Willem Otterspeer
2022-11-11Moet ’n standbeeld opgerig word vir afwykende menings? Wat is die verband tussen estetika en geskiedenis? Vertoon lees en skrywerskap totalitêre trekke? Wat is die impak van krom Engels en studentemassas by Nederlandse universiteite? En wat is die rol van humor ook in oorlogstyd? Hierdie kwessies en vele ander behandel Willem Otterspeer in ’n vraesessie met Heinrich Matthee. Otterspeer is emeritus hoogleraar universiteitsgeskiedenis aan die Universiteit van Leiden, die oudste universiteit van Nederland wat in 1575 opgerig is. Vir sy werk, wat etlike biografieë van skrywers en denkers insluit, het Otterspeer etlike skrywerspryse gekry.
Albie Sachs oor Afrikaners
2022-11-11"Albie Sachs, wat deur ’n bom uit Afrikanergeledere vermink is, het my en mede-Afrikaners Vrydagaand trots Afrikaans gemaak toe hy oor Afrikaners gepraat het as mense wat ook vir geregtigheid gestaan het."
Woordtrofees-wenners vir 2022 | Woordtrofees Awards winners for 2022
2022-11-11Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November bekend gemaak. | The awardees for the 2022 Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards were announced on 10 November.
’n Nuwe asemteug vir Afrikaanse beginnerskrywers
2022-11-11"Dit is deur sy toedoen dat Saterdag se geleentheid by SASNEV plaasgevind het, in ’n volgepakte vertrek, waar ’n nuutste bundel – in dié geval nie verhale nie, maar gedigte – bekend gestel is. Die titel is Woordenaars, ’n bundel wat Nancy H Kleinbaum (Dead Poets Society) se stelling vergestalt dat mense nie poësie lees en skryf omdat dit 'oulik' is nie: 'We read and write poetry because we are members of the human race'."
Press release: 2022 South African Literary Awards winners announced
2022-11-10The winners of the 2022 South African Literary Awards (the SALAs) have been announced.
Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!
2022-11-10Moenie Bargain Books se flink-uit-die-vere Kersaanbod mis nie! Doen jou geskenkinkopies in November en kry ’n verdere 10% afslag op die reeds afgemerkte, geselekteerde Kersfeestitels! Plus, jy kan Die demokratiese republiek van braai 2 deur Jan Braai en Carmen Niehaus se Lekker & Goed wen!
Bargain Books competition: You could win Terry Pratchett’s biography!
2022-11-10Don’t miss the Bargain Books early-bird Christmas special! Do your gift shopping in November and enjoy a further 10% off already-reduced selected Christmas titles! Plus stand a chance to win a copy of Terry Pratchett’s biography!
Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom
2022-11-10"Maar nou ja, 'Stellies' het sy bed opgemaak, die koeël daar is deur die kerk – sowel vir ware uitnemendheid as vir Afrikaans – en dit sal nie help om krokodiltrane te stort oor wat alles daar kon wees nie. Dis veel sinvoller om te dink oor wat vandag nog oor die algemeen binne die eietydse Suid-Afrikaanse universiteitswese gedoen kan word om ware uitnemendheid, akademiese integriteit, skeppendheid, nuwe bondgenootskappe en die bou van studente se karakters te bevorder."
Miniseminaar: Sterretjie gedenk aan my
2022-11-10Jean Meiring oor Stella Blakemore in LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era": "Al die aanklagte ten spyt dat sy die patriargie en die Afrikanernasionalisme ter wille was, het Stella se stellingname oor ras en dies meer ná dekades in die buiteland in baie opsigte in skrille kontras gestaan met wat mense plaaslik gedink en gevoel het."
