Pasgelaai

Elders gesien: Koors in Kuruman

Albert du Plessis Elders gesien 2022-12-19

"Hulle haal die suurstofmasker af en laai haar in ’n rystoel na die mediese saal. Die nagpersoneel sit vas en slaap. Hulle rig ’n bed in en sit die druppe op – antibiotika, kortisoon, steroïdes, pynstiller. Veertig minute later het hulle nog steeds nie vir haar suurstof opgesit nie. Ek maak oorlog."

The future of Taiwan: strategic realities and the nuclear option

Eben Coetzee Academic research 2022-12-19

"Ultimately, as Taiwanese President Tsai Ing-Wen has conceded, Taiwan will do whatever it takes to ensure its survival. While the government in Taipei might prefer various paths, including dialogue and negotiation, to the nuclear one, the external environment hardly lends itself to such avenues today."

Die toekoms van Taiwan: strategiese realiteite en die kernwapenopsie

Eben Coetzee LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-12-19

"Teen die agtergrond van ’n uiters benarde buitelandse omgewing, en om die redes breedvoerig hier aangevoer, sal dit ’n omsigtige Taiwan baat om die kernwapenpad te oorweeg."

Doolhof: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg

Naomi Meyer, Rudie van Rensburg Skrywersonderhoude 2022-12-19

"Ek put wel bevrediging daaruit dat die misdadigers, soms in teenstelling met die werklikheid, uiteindelik agter tralies beland. En ek glo my lesers doen ook."

Ek onthou jou goed, Helen

Deborah Steinmair Rubrieke 2022-12-19

"Ek neem hierdie boek The Sense of things telkens op om te onthou hoe Helen was. Dit voel elke keer asof ek weer by haar gaan kuier in haar sonnige woonstel in die skilderagtig-vervalle ou gebou op die lawaaierige Louis Bothalaan."

Call for papers: First Amazwi conference on children’s literature (23–24 February 2023)

LitNet Akademies en skole 2022-12-19

Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference exploring all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction. The 2023 conference will be a hybrid event with both online and in-person components. Virtual access will be through the Zoom platform. Abstracts of up to 300 words should be submitted to Crystal Warren by 13 January 2023. 

Skets die lewe soos dit is: Strega deur Andrew Vachss, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-12-19

"Afrikaanse krimiskrywers sal veral baat vind by die lees van Vachss se skryfwerk."

It doesn’t have to be this way: Inter-review with Alistair Mackay

Janet van Eeden, Alistair Mackay Books and writers 2022-12-19

"The scenario of this book was in my subconscious. The challenge was writing a story of love, hope and resilience within it."

LitNet: Kragstasies

LitNet Nuusbrief 2022-12-15

LitNet: Kragstasies

SBA-huldigingstoespraak: Diana Ferrus en die onrusbarende tye

Valda Jansen Boeke en skrywers 2022-12-15

"Haar naam is Diana Ferrus en sy is hiér. En omdat sy hier is, is ons ook, want soos sý die ruimte om haar ínneem, so laat sy die res van ons toe om dit ook te doen."

Persverklaring: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs vir 2023 toegeken aan Brian Fredericks

LitNet Boeke en skrywers 2022-12-15

"Fredericks se voorstel kan ’n boeiende en nodige Afrikaanse roman oplewer ..."

Podcast: Lodewyk G du Plessis and Tan Twan Eng discuss The dao of Daniel

Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis), Tan Twan Eng Books and writers 2022-12-15

The dao of Daniel by Lodewyk G du Plessis, translated by Michiel Heyns, was launched on Thursday, 8 December at Exclusive Books at the V&A Waterfront in Cape Town. The author was in conversation with Tan Twan Eng.

Eskom: Waarom word so baie herstelwerk benodig?

Freek Robinson, Josias van der Merwe Onderhoude 2022-12-15

André de Ruyter het gister bedank as Eskom se uitvoerende hoof. Hy sal aanbly as uitvoerende hoof tot 31 Maart 2023. In 1998 het ’n witskrif gewaarsku dat ’n elektrisiteitstekort teen 2007 in die land ervaar sou word. Deel van die probleem mbt die baie herstelwerk is dat Eskom laegraadse steenkool in van sy kragstasies gebruik. Hoe werk die proses om krag só op te wek? Freek Robinson gesels met ingenieur Josias van der Merwe, medeprofessor by die Universiteit van die Witwatersrand.

Berigte te velde: Eben Viktor oor Rusland se nuutste taktiek

Izak de Vries, Eben Viktor Onderhoude 2022-12-15

Dit is winter in Oekraïne en die Russe bombardeer die land se energienetwerk. Rusland se nuwe bevelvoerder in Oekraïne volg ’n taktiek wat herinner aan dié van die Engelse in die Boereoorlog – maak dit ondraaglik vir gewone burgers. Hoe oorleef die inwoners van Oekraïne hierdie aanslae?

Die weerwiel sal draai

Hanrie Viljoen Poësie 2022-12-15

"Eendag 12 000 jaar gelede
laat val ’n versamelaar sy koringsaad
en om hom groei besittings en hoogverraad
teenoor die sterflike farao wat speel-speel heers oor die velde"

Rivierstraat

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-12-15

"Een oggend
was daar ’n begrafnis
vier huise van ons huis af"

Jy is

Thilde Nel Poësie 2022-12-15

"Jy’s die kobalt in die brander
wat wít perd na die strand"

Suiderherfs

Hans du Plessis Poësie 2022-12-15

"Hoe heilig, Heer,
dat elke dooie blaar
die lewe bros verklaar!"

Seen elsewhere: How to become a failed state

Malaika Mahlatsi Elders gesien 2022-12-14

"It starts with things like actually accepting loadshedding as a fact of our lives and organising our existence around it. We have become very dangerously accepting of misgovernance in our country."

Top