Pasgelaai
Phoebe word ambassadeur vir roerende projek
2022-11-17"The Cactus Foundation is deur Sarah Clayton gestig in reaksie op kinders se wrede marteling en poging om ’n klein hondjie dood te maak in opdrag van hul pa. Die hondjie se naam is Phoebe en sy is nou die ambassadeur vir die projek. Feesgangers kan vir Phoebe, Patricia en Sarah tydens die fees ontmoet."
Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!
2022-11-17Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is en staan ’n kans om ’n stapel boeke te wen!
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
2022-11-17Tell us who your favourite fiction author is and stand a chance to win a hamper full of books!
LitNet loof maandelikse Crito-prys vir lesersindrukke uit
2022-11-17LitNet kondig graag die Crito-prys aan wat voortaan maandeliks toegeken sal word vir die beste lesersindruk wat sonder betaling aan LitNet gelewer en in die voorafgaande maand op LitNet gepubliseer is.
Meer as vier-en-veertig, Charlize
2022-11-17"In plaas van doer van ver af wilde stellings maak, kom check wat ons doen."
Karen se blatjanghoender
2022-11-17"Mrs Balls se blatjang is so deel van ons koskultuur soos biltong en beskuit. En gaan kyk maar in Ouma se handgeskrewe resepte – iewers daar sal jy op ’n resep vir blatjanghoender afkom, tot vandag toe nog ’n groot gunsteling."
Persverklaring: Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA)
2022-11-17Die SA Akademie doen ’n ernstige beroep op onderwysowerhede om te besin oor hierdie aspek van die voorgestelde wysigings en die insette van skoolgemeenskappe te respekteer.
LitNet-slypskool Om te skryf: Die finale verhale
2022-11-17LitNet-slypskool Om te skryf: LitNet het die finale verhale gepubliseer.
Die delivery man
2022-11-17Lees die finale weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Lara se pienk mandjie
2022-11-17Lees die finale weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Die spieëlkas
2022-11-17Lees die finale weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Sy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Spookradio 302 FM
2022-11-17Lees die finale weergawe van Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Geld kan nie als koop nie
2022-11-17Lees die finale weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Nuut by Protea: Krieket, kerrie en Gandhi deur Johan Badenhorst
2022-11-17Johan skryf in sy kenmerkende gemaklike styl oor Indië, maar delf ook dieper, in die verlede én die toekoms. Die Indiese subkontinent het hom uitgedaag om na te dink – oor ouerskap, armoede, godsdiens en vele meer.
Greep op Gister
2022-11-17"oopoog die hede herroep
in sig sonder heldersien
het ek my hande saam gevou
weer andersom probeer bid"
Maandans
2022-11-17"Onder ’n Turkse halfmaan
in die gietende reën
was jou dansende semiotiek
iets moois om te sien"
Liewe professor Grompot
2022-11-17"Ek het nooit die foto’s gesien nie en ek wonder of hy dit ontwikkel het. Dis nou nie juis iets wat ’n mens by die apteek kon gaan ingee nie."
Nuut by Naledi: Die menslike dieretuin deur François Durand
2022-11-17Die professor, een van die gewildste programme op Amore Bekker se oggendprogram op RSG, is nou in boekformaat beskikbaar.
