Zackie Achmat, ’n bekende aktivis, het onlangs aangekondig dat hy homself as ’n onafhanklike kandidaat in die 2024-verkiesing wil verkiesbaar stel.
Freek Robinson wou by hom weet
- hoekom hy parlement toe wil gaan om van daar teen korrupsie te veg
- hoe ’n onafhanklike kandidaat ’n verskil sou kon maak
- hoekom hy homself ’n kampvegter vir Afrikaans noem.