Pasgelaai

Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig

Ilse de Korte SêNet-briewe 2022-11-07

"Daar is so baie mense wat so baie doen om Afrikaans en die boekbedryf lewendig en dinamies te hou. Dan word daar op neerhalende wyse na hulle as 'snotjantieties' verwys. As jy (ex)crito dan so ’n ekspert is op hoe die perfekte resensie moet lyk, gaan skryf dit dan."

Uitnodiging: Werkgemeenskap Pretoria – lesing deur Ronel Callaghan

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-07

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi alle belangstellendes hiermee hartlik uit na ’n aanlyn lesing wat aangebied word deur die SA Akademie se Werkgemeenskap Pretoria. Die tema is "Opvoedkundige tegnologie: eksperimenteer, leer, transformeer".

Persverklaring: Gesprekspunt – die SA Akademie se nuwe blog

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-11-07

Die SA Akademie se nuwe blog, Gesprekspunt, waar Akademielede en ander kundiges uitgenooi word om te besin oor aktuele aangeleenthede, is pas op hul webblad geloods.

Die rumoerige swart nar: Hennie van Coller oor Etienne Leroux

Hennie van Coller Boeke en skrywers 2022-11-05

Hennie van Coller neem die lewe en werk van Etienne Leroux onder die loep.

Om lekker boeke vir die klaskamer te maak

Estelle Kruger, Marieta Nel Skrywersonderhoude 2022-11-04

"My opdrag was om lekker boeke vir die klaskamer te maak – boeke wat werklik ’n verskil gaan maak. Dit is die lekkerste werk ooit en ek kan nie glo dat ek daarvoor betaal word nie."

LitNet: Om Afrika te verbeel

LitNet Nuusbrief 2022-11-04

LitNet: Om Afrika te verbeel

Rhapsody is veel meer as ’n sirkus – dis Suid-Afrika in 90 energieke minute

Maryke Roberts Teater 2022-11-04

"Dis vir kinders; dis vir grootmense; dis vir oumense. Dis ’n speelse, mal, bont joligheid, met afgeronde optredes wat my aan oomblikke in die Cirque du Soleil-vertonings herinner. Daar is nie skaafsels en springmielies nie, daar is eerder strykinstrumente en swart aandrokkies. Maar daar is pret. Hope daarvan." Net tot Sondag.

Dwarsklappe

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2022-11-04

"Ek dink dit is LitNet wat ’n skrobbering verdien."

"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit

Danie van Wyk Seminare en essays 2022-11-04

"Allan Boesak het in sy toespraak getiteld 'Chaos in my bloed' tydens ’n DAK Netwerk-galageleentheid ook verwys na die gemengdheid van bruin mense wat voortgespruit het uit 195 samekomste van bloedlyne en kulture wat ons ’n uitsonderlike groep mense maak. Ons moet hierdie gemengdheid vier en omarm, en dis iets om oor te juig."

Persverklaring: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2023

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-04

Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die sewende toekenning van die Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs. Hierdie beurs, befonds deur ’n ruim bemaking van wyle Marjorie Wallace, wil hoofsaaklik ’n belowende of gevestigde skrywer in staat stel om vir ’n jaar lank te fokus op ’n projek in skeppende skryfwerk in Afrikaans. Aansoeke moet die universiteit teen Maandag 28 November 2022 bereik.

Kommadagga 2022: ’n Gedeelde ervaring / A shared experience

LitNet Slypskole 2022-11-03

2022 se Kommadagga-slypskoolkandidate deel hul ervarings en ’n pronkparagraaf uit hul skryfwerk. | Kommadagga Writing School candidates of 2022 share their impressions of the experience, and also a snippet of their writing.

Press release: Mignonne Breier wins Sunday Times Literary Award for Bloody Sunday

LitNet Books and writers 2022-11-03

Mignonne Breier has won the 2022 Sunday Times Literary Award for non-fiction for Bloody Sunday: The Nun, the Defiance Campaign and South Africa’s Secret Massacre, published by Tafelberg, an imprint of NB Publishers.

In memoriam: Albert Nolan

Pieter GR de Villiers In memoriam 2022-11-03

"Sy onverskrokkenheid blyk daaruit dat hy hierdie hulp verleen het toe stryders met dodelike geweld deur die berugte veiligheidpolisie vervolg is en hulp aan hulle as landsverraad beskou is."

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die spieëlkas, verslag twee deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Die delivery man, verslag twee deur Eben Venter

LitNet Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Top