Pasgelaai
New from Melinda Ferguson Books: Samurai sword murder by Nicole Engelbrecht
2022-10-31When 18-year-old Morné Harmse walked into his high school in 2008, armed with a samurai sword, he had one mission – to commit a massacre.
Nuut by Tafelberg: Agter my glimlag deur Lindie Stander
2022-10-31Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn.
Nuut by Human & Rousseau: Dryf deur Cecilia Steyn
2022-10-31Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het?
"Lees dit stadig, lees dit agter die lekker aan, lees dit om weerloos te word"
2022-10-28Watter boeke lei Koos Kombuis se aandag af van die ANC, Poetin en klimaatsverandering?
Press release: The Island Prize | Call for submissions
2022-10-28The Island Prize is a literary prize open to previously unpublished debut African novelists from across the continent to help them reach wider audiences and break into the UK publishing scene.
Persverklaring: ATKV-Crescendo soek onontdekte musikale talent
2022-10-28Een van Suid-Afrika se oudste en bekendste musiekontwikkelingsprogramme, ATKV-Crescendo, gaan saam met Expressions Session werk om ons land se onontdekte musikale talent te ontgin en te ontwikkel.
Persverklaring: Karoo suite 2: Karoonagte
2022-10-28Kom beleef die Karoo deur die verhale en musiek van hierdie legendes. | Internationally-renowned author, Deon Meyer, and music legend Coenie de Villiers return to the stage after nearly three years with their homage to the Karoo.
SteedsDink met LitNet Akademies: Earl Basson
2022-10-28In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Earl Basson, Afrikaans-dosent in KSUT se Opvoedkunde-fakulteit, gesels oor die herstandaardisering van Afrikaans en die manier waarop Kaaps in die skolekurrikulum opgeneem behoort te word.
Persverklaring: Woordtrofees-benoemings vir 2022 | Press release: Woordtrofees Awards nominations 2022
2022-10-28Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. | The nominations for this year’s Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards have been released.
Kaleidoscopic: Shaun de Waal reviews A library to flee by Etienne van Heerden
2022-10-27"I called this novel panoramic, but it is also kaleidoscopic, so pregnant is it with fractured reflections that reconfigure themselves at each quick shake."
Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas
2022-10-27"Vir soveel lede van die gemeenskap was dit die eerste keer in jare dat hulle kans gehad het om ’n uitgebreide gesprek in Afrikaans te voer (die meeste lede van die gemeenskap is getroud met iemand wat net Spaans praat, hulle kinders praat meestal net Spaans, ens). Die kans om weer Afrikaans te praat, neem hulle terug na hulle kinderjare 50 of 60 jaar gelede. Dit bring weer die onthou terug oor Oupa en Ouma, oor die plaas, oor koffie en beskuit om die kombuistafel."
Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"
2022-10-27"Ek is ewe hartlik oortuig daarvan dat dit kaf is (sou ook ’n ander medeklinker kon gebruik!) dat die gebruik van Engels ’n voorwaarde vir uitnemendheid in die akademie is."
Press release: Call for Short. Sharp. Stories
2022-10-27We invite you to write a story of between 3 000 to 5 000 words.
Persverklaring: 2023 kykNET-Rapport Boekpryse.
2022-10-27Uitgewers word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2023 kykNET-Rapport Boekpryse. Al die nodige inligting, sowel as die inskrywingsvorm, is hier beskikbaar.
Die burgerlike samelewing in beweging
2022-10-27“Ons kan nie meer vir die staat wag nie, ons moet self inspring.” Dit was die boodskap van Barend la Grange en Freek Robinson by die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September in Cradock plaasgevind het.
Persverklaring: Grootse gospelkonsert | Press release: Majestic gospel concert
2022-10-27Minstens 22 sangers en groepe gaan vanaf 14:00 tot 20:00 besoekers met musiek en lirieke uit die boonste rakke bekoor. | At least 22 singers and groups will charm visitors with top-class music and lyrics from 14:00 to 20:00.
Jy kan 2 kaartjies wen na Liefde by die dam!
2022-10-27LitNet, in samewerking met LK Mediabook en Liefde by die dam, gee 5 x 2 kaartjies weg na Liefde by die dam op 12 November 2022 by Meerendal in Durbanville.
Nuut by Naledi: Anne van Green Gables deur Lucy Maude Montgomery
2022-10-27Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte van mense oor die aardbol heen sou steel nie.
New from Naledi: Lobola for life by André Brink
2022-10-27Lobola for life is one of the author’s only novels which had not been translated into English. It is a timeless piece of art which sees Brink set in motion what would become a life-long revolt against injustice, the Lie and all that threatens freedom.
