Pasgelaai

Die spieëlkas, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Die delivery man, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die spieëlkas, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Die delivery man, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy Slypskole 2022-11-03

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Gorée-verbeeltenisse

Breyten Breytenbach Poësie 2022-11-03

"Hiér dans ons met die droom 
Wanneer dit rooi tot woorde op die oggend se lip
Hier onthou ons ’n wind 
Wat die voorouers besing" 

’n Interessante (maar potensieel riskante) gewoonte: die kou van areca catechu-saad

Handré Brand Menings 2022-11-03

"In ’n onlangse artikel wat in die gesaghebbende tydskrif die New England Journal of Medicine gepubliseer is, wys Moss (2022) daarop dat arekasaad deur die Internasionale Agentskap vir Kankernavorsing (van die WGO) as ’n groep 1-mondkarsinogeen geklassifiseer is."

Persverklaring: Antjie Krog lees voor by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-03

Antjie Krog sal op Donderdag 24 November voorlees uit Vetplantfeetjies en Plunder by NALN in Bloemfontein.

Persverklaring: Ek wens, ek wens, Nêrens, Noord-Kaap en Amper, Vrystaat in November by die Baxter

LitNet Teater 2022-11-03

Die Afrikaanse teater neem oor by die Baxter in November met drie uitsonderlike produksies waarna gehore kan uitsien.

Press release: Professional Association for Transgender Health South Africa to host symposium online

LitNet Akademies en skole 2022-11-03

The Professional Association for Transgender Health South Africa (PATHSA) will hold its first symposium on 12 November, 8:00–13:00. Anyone is welcome to attend.

Toyota US Woordfees: Al om Antjie

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-11-02

"Schalk Joubert, die man wat ook met ’n baskitaar kan toor, was die musiekregisseur; die hooffeesindoena, Saartjie Botha, het self die regie waargeneem."

Podsending: Staatskaping – wat is die skade wat werklik berokken is?

Freek Robinson, Piet Croucamp Onderhoude 2022-11-02
"Die verweer van die stelsel is enorm, van bo tot reg onder." Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Piet Croucamp.

’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2022-11-02

"Die lewe se harde hande het Herman toegerus met ervarings en emosies wat in sy talent as skrywer baie sterk na vore kom. Herman het sy liefde vir woorde en taal by die voete van meesters geleer, en dit is vandag die voorreg van elke leser om hierdie kunstenaar se werk te kan beleef op ’n vlak waar min mense presteer."

Darryl David on the Madibaland Richmond Festival

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2022-11-02

"That single link will bring you into the Book Town Richmond’s Headquarters where you can hear every speaker. FOR FREE!" Darryl David talks to Naomi Meyer about the upcoming Richmond Madibaland Festival, which kicks off on Wednesday, 2 November in Richmond.

Die Sanctuary Boekfees: wenke vir moord en potjiekos gedeel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Feeste 2022-11-02

Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Stefaans Coetzee en Salomé Kotze deel hul indrukke.

Wekroep vir lesers by Klerksdorp-boekfees bekendgestel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2022-11-02

"Lesers wat in die toekoms vir die pryse in aanmerking wil kom, kan die hutsmerk #sanctuaryboekfees gebruik, of hul bydraes op die Sanctuary Boekfees en/of leesD!T se Facebook-bladsy plaas."

Oor stiefma’s, griefma’s en ander stigmas

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2022-11-02

"Stiefma’s het nie ’n kans nie. Wel, nie regtig nie. Die woord 'stief' dra reeds ’n ingeboude vooroordeel. Dit is pejoratief. Volgens die HAT beteken 'stief' in die eerste plek persone wat verwant is, nie deur bloedverwantskap nie, maar weens ’n later huwelik van die vader of die moeder. Die tweede betekenis dui op 'onvriendelik; sleg; hardvogtig; suinig, onsimpatiek; ongunstig'. Om ’n stiefma te wees, kom met ’n default setting."

Top