Press release: The lantern festival | Persverklaring: Vanjaar se tema is Lanternfees

  • 0

 A McGregor Night Food and Wine Event on Saturday 25 February 2023

Let's start 2023 with a bang! The inaugural McGregor Food and Wine night market will take place in the ever-popular destination town of McGregor on February the 25th.

This year’s theme is “Lantern Festival” and will be hosted by the Fat Lady’s Arms, 46 Voortrekker Road, McGregor from 18:30 until 21:00.

Events on Saturday evening will include more than 20 food stalls offering cuisine from around the world, wine tasting and sales by local wineries, an oyster bar with DIY condiments, traditional country desserts, and a Thai Singha beer stall.

Event coordinator, chef Kurt Middleton, said of the festival: “We are excited to host the festivals in our town this year that can respectively showcase the diversity and talent of our local community. We hope that this new festival and the future events will continue to tempt the tastebuds of the foodies out there.”

Most of the local eateries have banded together to showcase their respective uniqueness by creating some delicious bespoke creations. Chefs Tess Allendale and Christiaan Campbell are presenting a roasted lamb and flat bread with an array of middle eastern condiments. The Dutch contingent will offer bitterballen and poffertjes. Red Earth free range chicken farm have a wonderful selection of streetfood-style ‘chicken on a stick’ with home-made marinades and dressings.

Local residents will be offering other delectable items from home recipes to travel experiences from around the world, including exotic places like Croatia, Israel, China, India, Scotland, Germany and Mexico.

Local flavours have not been omitted.  Pumpkin fritters, pannekoek, pies and all the lekker South African flavours will be showcased by the Local NG church and the Afrikaans community. Lest we forget about the baking delights of Sistars Bakery adding some unique Cape flair.

Create your own food and wine pairing with wineries from the Breede Valley, Quando Wines, Kleinhoekkloof, Arabella, Tanagra, Lords, De Kaap and McGregor’s own garagiste, Bemind, along with other wineries will be offering tasting and sales.

Entrance is free and food and wine will be charged per stall.  Come and enjoy the hospitality that is unabashedly McGregor.

Spend an evening with us under the stars and experience the light, the aroma and the sounds of the Mcgregor night market and lantern festival.

For more information contact Kurt Middleton: fatladarms@gmail.com.


Kom ons begin 2023 met ’n knal! Die nuwe McGregor Kos- en Wynnagmark vind op 25 Februarie op McGregor plaas.

Vanjaar se tema is "Lanternfees" en dit word van 18:30 tot 21:00 deur die Fat Lady's Arms, Voortrekkerweg 46, McGregor aangebied.

Geleenthede op Saterdagaand sal meer as 20 kosstalletjies insluit, wat kookkuns van regoor die wêreld aanbied, wynproeë en verkope deur plaaslike wynkelders, ’n oesterkroeg met selfdoen-speserye, tradisionele plattelandse nageregte en ’n Thai Singha-bierstalletjie.

Geleentheidkoördineerder, sjef Kurt Middleton het oor die fees gesê: "Ons is opgewonde om hierdie jaar die fees op ons dorp aan te bied wat onderskeidelik die diversiteit en talent van ons plaaslike gemeenskap ten toon stel. Ons hoop dat hierdie nuwe fees en toekomstige geleenthede sal voortgaan om die smaakknoppies van die foodies daar buite te tempteer.”

Die meeste van die plaaslike eetplekke het saamgespan om hul onderskeie uniekheid ten toon te stel. Sjefs Tess Allendale en Christiaan Campbell bied geroosterde lam en plat brood met ’n verskeidenheid Midde-Oosterse speserye aan. Die Nederlandse span sal bitterballen en poffertjies aanbied. Red Earth-vryloophoenderplaas het ’n wonderlike verskeidenheid straatkosstyl-hoender-op-’n-stokkie met tuisgemaakte marinades en souse.

Plaaslike inwoners sal ander heerlike items, van tuisresepte tot reiservarings van regoor die wêreld, aanbied, insluitend eksotiese plekke soos Kroasië, Israel, Sjina, Indië, Skotland, Duitsland en Mexiko.

Plaaslike geure is nie weggelaat nie. Pampoenkoekies, pannekoek, pasteie en al die lekker Suid-Afrikaanse geregte sal deur die plaaslike NG kerk en die Afrikaanse gemeenskap aangebied word; om nie vergeet van die baklekkernye van Sistars Bakery wat ’n unieke Kaapse flair byvoeg nie!

Skep jou eie kos- en wynkombinasie met wynkelders vanuit die Breedevallei. Quando Wines, Kleinhoekkloof, Arabella, Tanagra, Lords, De Kaap en McGregor se eie garagiste, Bemind, sal saam met ander wynkelders proeë en verkope aanbied.

Toegang is gratis en oop vir almal. Kom geniet die gasvryheid wat onbeskaamd McGregor is.

Deel ’n aand saam met ons onder die sterre en ervaar die lig, aroma en klanke van die McGregor Nagmark en Lanternfees.

Aangesien van die stalletjies nie toegang tot elektroniese betaalstelsels het nie, sal dit ’n goeie idee wees om genoeg kontant saam te bring.

Vir meer inligting kontak Kurt Middleton: fatladarms@gmail.com.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top