Pasgelaai

Wekroep vir lesers by Klerksdorp-boekfees bekendgestel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2022-11-02

"Lesers wat in die toekoms vir die pryse in aanmerking wil kom, kan die hutsmerk #sanctuaryboekfees gebruik, of hul bydraes op die Sanctuary Boekfees en/of leesD!T se Facebook-bladsy plaas."

Oor stiefma’s, griefma’s en ander stigmas

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2022-11-02

"Stiefma’s het nie ’n kans nie. Wel, nie regtig nie. Die woord 'stief' dra reeds ’n ingeboude vooroordeel. Dit is pejoratief. Volgens die HAT beteken 'stief' in die eerste plek persone wat verwant is, nie deur bloedverwantskap nie, maar weens ’n later huwelik van die vader of die moeder. Die tweede betekenis dui op 'onvriendelik; sleg; hardvogtig; suinig, onsimpatiek; ongunstig'. Om ’n stiefma te wees, kom met ’n default setting."

Kaap deur Hans Pienaar: ’n resensie in 33 verwysings

Ilse de Korte Resensies 2022-11-02

"Die risiko wat ’n skrywer egter loop met so ’n roman is dat die verhaal so gefragmenteerd raak dat die leser die kluts heeltemal kwyt raak."

Flora deur Engela Ovies: ’n resensie

Jitsvinger Resensies 2022-11-02

"Daar’s min wat jou voorberei vir Flora Beukes se odyssey. Sodra jy die boek optel, gryp Siena Beukes se anxiety jou soos sy haarself gereed kry vir nog ’n thriller wat op haar plaashuisie op Vlakpoort gaan afspeel sodra haar man Frans later vannag van’ie buurplaas, Diepleegte, ingeslinger gaan kom en sy frustrasies op haar en die kinders kom uithaal. Skaars twee bladsye in of ’n diep simpatie teenoor haar en’ie kleinspan, Dirk, Truida, Peet en Flora, beweeg jou binneste soos wurmstroop."

Fresh off the press: The South African air fryer cookbook by Louisa Holst

LitNet Books and writers 2022-11-02

The South African air fryer cookbook focuses on mouth-watering local favourites such as bobotie, apricot snoek with sweet potato, boerewors with chakalaka, paptert, milk tart and malva pudding.

’n Wond deur sy pa toegedien: ’n lesersindruk van Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-11-01

"As gemeenskap kan ons die wêreld ’n beter plek maak wanneer ons mans vaders vir die vaderlose seuns word."

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Emile Minnie Elders gesien 2022-11-01

"Om ’n vreemdeling in ’n vreemde land te wees kan soms eensaam raak. Veral naweke. Dis hoekom ek elke naweek in die plaaslike swembad gaan lengtes swem: ’n salige onderwaterwêreld waar ek veilig en ver verwyderd is van my eensaamheid en die mensdom se dramas. Op en af swem ek, 40 lengtes, 40 minute lank, die geluid van die water ’n sussende ritme." Emile Minnie beskryf sy lewe in Oesbekistan.

Elders gesien: ’n vinnige feitelys van New York

Theo Kemp Elders gesien 2022-11-01

"New Yorkers is nie onbeskof nie, hulle wil seker maak jy verstaan baie, baie mooi."

Indrukwekkend: ’n lesersindruk van Die bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks

Jo Els Lesersindrukke 2022-11-01

"Die bewonderaar het my mateloos beïndruk, en bevat beskrywings wat nie aanbeveel sal kan word vir sensitiewe lesers nie. Dis ’n uiters uitdagende boek in alle opsigte, en die deurlopende snaarstywe spanningslyn word puik volgehou."

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2022-11-01

"Dit is geen oppervlakkige reis van ’n gelowige nie, maar dit lei tot ’n diepgaande ontmoeting met God. Selfs diegene wat uiters onseker geword het en in twyfel verval het, kan met vrug die reis saam met Vos meemaak."

Verstaan Musk hoe vryheid van spraak werk?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-11-01

"Maar nie een van hierdie is Musk se groot misverstand nie. Musk verstaan nie mense nie, en hy is nie so bedrewe in politiek soos wat hy dink, of in internasionale reg nie. Wat toelaatbaar is in die VSA, is totaal onaanvaarbaar in heelparty ander jurisdiksies."

Sanctuary Boekfees: Matriekseun se kroeg vir katte wen skryfprys

Salomé Kotze Feeste 2022-11-01

’n Hoërskoolseun van Upington se kortverhaal "Kat se kroeg" het die eerste plek in die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp se kortverhaalkompetisie vir tienerskrywers gewen.

Persverklaring: Nuwe Afrikaanse vertaling van Die klein prinsie

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-31

’n Nuwe Afrikaanse vertaling van Antoine de Saint-Exupéry se Le petit prince is op Naledi en Amazon se webtuistes beskikbaar.

Ongevraagd

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2022-10-31

"Ek brand van nuuskierigheid om te sien wie anders hul hande aan resensies oor hierdie boek gaan waag."

Onderwyshulp, deel 2: Leesbegripontwikkeling – hardoplees en leesbegripstrategieë

Johan Anker SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-10-31

"Om doodgewoon aan die einde van ’n skooldag ’n storie te lees vir die klas of vanaand by die huis net voor slaaptyd, is dalk een van die belangrikste leergeleenthede van die dag. Want dit is die natuurlike manier hoe ons taal van kleins af leer; deur die luister daarna, die  vrae vra daaroor, die praat daaroor en die visualisering van wat gesê of gelees word."

Verdeelde stand / Divided stance deur Celesté Fritze: ’n resensie

Heilna du Plooy Resensies 2022-10-31

"Nogtans sal lesers hierdie bundel kan geniet, vanweë die verskeidenheid in die tematiek, die diepgang van nadenke en die vaardigheid waarmee taal hanteer word."

Uitnodiging: FilosofieKafee – "From iconoclast to icon"

LitNet Akademies en skole 2022-10-31

Jy word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-geleentheid op 4 November 2022 in Wellington. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

What do Afrikaners eat? An exploration of the ingredient recipe network in Afrikaans recipes

Burgert A Senekal Academic research 2022-10-31

"It was found that there are an average of 10 ingredients per recipe, with salt, egg, oil, pepper, butter, water, sugar, cheese, milk and cream appearing in the largest number of recipes. The ingredients that appeared in most recipes belong to the spices category, followed by dairy, plant products, vegetables and meat. Nuts, alcoholic drinks and seafood occurred in the smallest number of recipes."

Press release: Tshidiso Moletsane wins 2022 Sunday Times Fiction Award

LitNet Books and writers 2022-10-31

"A tour de force. Bold, raw and surprisingly elegant Gonzo style writing." This is how the judges for this year’s Sunday Times Fiction Award described debut author Tshidiso Moletsane’s Junx. The book is published by Penguin Random House under the Umuzi Trailblazer imprint.

Wat eet Afrikaners? ’n Verkenning van die bestanddeel-resep-netwerk in Afrikaanse resepte

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2022-10-31

"Hierdie gemeenskap verteenwoordig bestanddele wat in ’n hoofgereg saam met hoender gebruik word. Witwyn, sjerrie, tuna, noedels en suurroom word ook in hierdie gemeenskap aangetref, sowel as kruie soos salie en ’n spesery soos cajun. Witwyn word met ander woorde gereeld saam met hoendergeregte gebruik, terwyl rooiwyn meermale saam met rooivleisgeregte gebruik word."

Top