Pasgelaai
Persverklaring: Nuwe ATKV-Crescendo-ster Suné Damons stel enkelsnit bekend
2022-12-14Suné Damons, digter en woordkunstenaar van Worcester, het pas haar enkelsnit, "Crescendo", op alle groot digitale platforms bekendgestel.
Rabe versus Koorts: Wat staan ’n vrou nou te doen?
2022-12-14"Twee dae nadat Rabe my bloed laat bruis het, kom Lindie Koorts in Rapport en krap my gedagtes heeltemal deurmekruis."
New from Tafelberg: The Dao of Daniel by Lodewyk G du Plessis
2022-12-14Daan van der Walt, a Latin-quoting, God-fearing former Kalahari farmer, visits his estranged son in China. He soon finds himself on a difficult path (the Dao of the title) to come to terms with his feelings of remorse and guilt.
Nuut by Protea: Roman deur Cas Wepener
2022-12-14Danie Gouws, akademikus van Stellenbosch, vertoef in die Klein Karoo om navorsing te doen oor kulturele gebruike en erfgoed. Waarin hy hom egter vasloop, is die spook van Gert Swanepoel.
Suid-Afrika: een groot tuisland
2022-12-14"Vandag word die verskuiwende identiteite wat apartheid genoodsaak het, deur die internet en sosiale media voorgeskryf; ’n mens kan redeneer dat dit ’n nuwe fase van Westerse kolonialisme is wat soortgelyke verwoesting weens die verdeling van gemeenskappe teweeg bring. In plaas daarvan dat SA ’n gelykmakende, oopgestelde republiek geword het, lyk dit asof verdeeldheid net groter is."
New from The Grasped Image: The John and Ntombi story by John Carneson
2022-12-14The author’s voice came through in a lively way and he captured the personality and presence of Ntombi. There is a certain coherence and the vignettes are laced with his particular quirky, self-deprecating humour.
Nuut by Protea: Plaas se prys deur Willemien du Preez
2022-12-14Die verteller en haar man, Liefie, besluit om digby aftrede hulle lewe in die stad agter te laat en ’n plaas naby Greyton te koop. Hulle word verlei deur die blou berge en plattelandse idille. Wanneer hulle eers daar woon, word hulle egter ontnugter deur die werklikheid van die plaaslewe.
Nuut by Protea: Die reis deur SD Fourie
2022-12-14Mariza en Joubert verskil soms, is ’n klankbord vir mekaar en ryg mekaar se stories aanmekaar, maar besef dat die verlede soms jou toekoms bepaal.
Possibility and reality. Why is South Africa (still) unable to realise the dream of an inclusive society?
2022-12-14"Possibility becomes reality through action. It is already happening at grassroots level when fellow citizens reach across existing divides to create new bonds in respect for and the strengthening of the common humanity they all share."
Moontlikheid en werklikheid. Waarom kan Suid-Afrika (nog) nie die droom van ’n inklusiewe samelewing verwesenlik nie?
2022-12-14"Verbeelding ly aan dieselfde 'swak selfbeeld' as moontlikheid, naamlik dat dit met ’n ontkoppeling van die werklikheid geassosieer word. Vir baie beteken verbeelding ’n ontvlugting van die hede in die vorm van dagdrome of die bou van lugkastele."
New from Protea: Beyond diplomacy by Riaan Eksteen
2022-12-14Beyond diplomacy covers nearly six decades of Riaan “Koedoe” Eksteen’s eventful career — from being South Africa’s youngest ambassador at the time, taking the helm and transforming broadcasting in South Africa, to being closely involved in Namibia’s pre- and post-independence.
Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red
2022-12-14"So hoekom kan UWK nie as politieke oplossing dien vir die oneindige polemiek oor die voortbestaan van Afrikaans op universiteitsvlak nie?"
Efficiency of collaborative experiential learning tasks during training of lecturers in distance higher education
2022-12-14"This mixed methods research aimed to investigate the efficiency of collaborative experiential learning tasks to understand how my practice could be improved."
Doeltreffendheid van gesamentlike ervaringsleertake tydens opleiding van dosente in afstandhoëronderwys
2022-12-14"Die doel van die ondersoek was om die doeltreffendheid van die gesamentlike ervaringsleertake tydens die opleiding van dosente in ’n afstandhoëronderwyskonteks te ondersoek om te verstaan hoe ek my eie praktyk kan verbeter."
Pasverskyn: Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer deur Leon van Nierop
2022-12-14Druk speel is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan.
In gesprek met ChatGPT, ’n kunsmatig-intelligente rekenaartoepassing
2022-12-13"Ek is ontwerp om te help met die beantwoording van vrae en om te kommunikeer deur gesprekke, maar ek het nie die vermoë om te ervaar of te reageer op emosies soos ’n werklike persoon nie."
Water-saving tips generated by an algorithm using artificial intelligence
2022-12-13"By planting these and other drought-resistant indigenous plants in your garden, you can help to conserve water and create a beautiful, sustainable landscape. It is important to do your research and choose plants that are well-suited to the conditions in your area."
Artificial intelligence creates a recipe for a sugar-free chocolate cake
2022-12-13"To bake a chocolate cake without sugar, you can use a sugar substitute such as stevia or xylitol in place of sugar. You can also use natural sweeteners such as honey or maple syrup to sweeten the cake."
A story written by AI: "The fox astronaut"
2022-12-13"Kora was a curious little fox who had always dreamed of exploring the vastness of space. She spent her days reading books about the stars and planets, and imagining what it would be like to visit them."
AI writes a poem about sitting in the morning traffic
2022-12-13"So here’s to sitting in traffic on this morning drive,
May it be a reminder to slow down and enjoy the ride."
