Pasgelaai
Press release: From the editor of Catalyst Press, the year in review
2022-12-27This year marked milestone after milestone for us. I’m grateful to all the authors who have trusted us to publish their manuscripts. To the agents and authors who have sent us manuscripts for consideration, and publishers who have sent us books to consider rights deals.
Gedaantes en gedoentes – stories oor spoke, sieners en legendes deur Daniël Lötter: ’n resensie
2022-12-27"Steek gerus die kers aan tydens beurtkrag en geniet Lötter se verkenning van gedaantes en gedoentes."
LitNet: 2022 se 884 377 aantal woorde geakkrediteerde nuwe Afrikaanse navorsing
2022-12-23LitNet: 2022 se 884 377 aantal woorde geakkrediteerde nuwe Afrikaanse navorsing
No complaints – new day, new dawn: ’n onderhoud met Carlo Daniels
2022-12-23Carlo Daniels is die wenner van vanjaar se Theatre Arts-beurs vir opkomende teaterregisseurs met sy nuutste verhoogspel No complaints – new day, new dawn wat vanaf 18 tot 25 November in Observatory te sien was. Hy gesels met Jeremeo le Cordeur oor die stuk en sy proses as skrywer en regisseur.
Die ANC se 55ste nasionale konferensie: Kan die agteruitgang van die bevrydingsparty gestuit word?
2022-12-22"Ramaphosa het ’n goeie oorwinning in die Nasrec II-konferensie in Desember 2022 behaal onder die vegkreet 'Renew22', en die vraag is of hy en sy nuwe span dit sal kan doen, gegewe die karakter en ingeboude belange in die ANC."
Stille Nag
2022-12-22"Hy is verlig as hy die windverwaaide, geroeste teken sien: ’n naambord in Xhosa. Kamers te huur. Per nag. Per week. Per maand."
As dinge verstop raak: ’n Kersstorie
2022-12-22"Al hierdie Kersfeesflieks het my laat wonder hoe my jaar sou lyk as iemand ’n movie daarvan sou maak. Hier volg my beskeie poging."
ANC: Verwond, maar tans nog onoorwonne
2022-12-22"Dit is die eerste keer in 110 jaar dat ’n ANC-konferensie nie sy werk afhandel nie."
LitNet Akademies Weerdink: Aflandige, konvensionele gaseksplorasie en die omgewing
2022-12-22"Die kragkrisis in die land gaan Suid-Afrika dwing om vinniger na hernubare energie te beweeg en indringende besluite sal in hierdie verband geneem moet word. In die hele debat sal die publiek wel rekening moet hou dat Suid-Afrika nog vir ’n geruime tyd afhanklik gaan wees van steenkoolkragopwekking of selfs aardgas- en oliebronne." Watter moontlikhede word ondersoek en wat sê die Reg?
Obstacles impeding oversight by opposition parties in the South African parliament
2022-12-22"By this, the parliament is reduced to an instrument of the ANC, for the implementation of its ideology and empowerment of its elite cadres, at the expense of South Africa. The opposition is still allowed to exist in order to obtain a form of apparent legitimacy."
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
2022-12-22"Die speaker laat gereeld ministers wegkom met onvolledige en ontwykende antwoorde op vrae en die ontduiking of ignorering van vrae, en beskerm ministers wat die proses ondermyn of totaal sinnelose antwoorde gee. Daar is ook geen geleentheid om vrae gedurende reses of kiesafdelingtyd in te handig nie."
My gebeurtenis van die jaar 2022: Inskrywings 1
2022-12-22Hier is die eerste inskrywings wat ontvang is vir LitNet se kompetisie "My gebeurtenis van die jaar 2022".
Comment: "Rabe versus Koorts: Wat staan ’n vrou nou te doen?" (Crito)
2022-12-22"Are they now automatically excluded from Crito’s discussions?"
Kersfees saam met Koos Kombuis!
2022-12-22Besoek jy jou dorpsbiblioteek gereeld? Koos Kombuis gesels ook oor vondse in sy dorpsbiblioteek.
Mis jou
2022-12-22"Ek mis jou in die stilte van die laatmiddagreën
in die leemte van die tyd wat ons net leen
Ek mis jou terwyl die wêreld te vinnig draai
en die sterre om die volmaan swaai"
’n Dekoloniale toekoms? Musiek, ras en taal aan die Universiteit Stellenbosch
2022-12-21"Om musiek en taal as vertrekpunte te neem vir ’n besinning oor die onlangse Khampepe-verslag en die dekoloniale projek by die Universiteit Stellenbosch mag voorkom as ongewoon. Histories is die verhouding tussen musiek en taal een van nabootsing, skeiding, hereniging en kultuurnasionale fantasieë. Of so het die verhaal verloop in die koloniale Verligtingstydperk."
ANC-kieskonferensie: En nou?
2022-12-21Politieke joernalis Jan-Jan Joubert het al agt ANC-konferensies gedek. Hoe het die 2022-konferensie, wat weer op 5 Januarie 2023 hervat word, verloop? Hoe sien die politiek tans daar uit? Wat lê voor?
Moontlikheid en werklikheid: Repliek op Bernard Lategan se LitNet Akademies-artikel
2022-12-21John van Breda lewer repliek op Bernard Lategan se navorsingsartikel in LitNet Akademies: "Die gevaar met hierdie argument is dat dit ’n mens in ’n soortgelyke – omgekeerde – binêre slaggat kan laat vasval deur moontlikheid meer ontologiese status te gee teenoor die werklikheid."
