Hoekom is daar nou goeie nuus in ons koerante?

  • 1

Wat gebeur wanneer gemeenskappe sê genoeg is genoeg en dan self begin hande uitsteek? Die koerante Rapport en City Press het onder die vaandel “My land” goeienuusstories begin vertel.

Freek Robinson gesels met Inge Kühne, Rapport se redakteur. Hy wil weet waarom sy en haar koerant betrokke geraak het by hierdie projek en wat hulle wil bereik. Het dit haar genoop om anders na die nuus te kyk?

Lees ook:

Laat die gemeenskap saamstaan

Hoe kan Suid-Afrikaners prakties gesproke saamstaan en saamwerk?

Can South Africa be rebuilt?

Tyd vir die burgerlike samelewing om weer hande te vat?

Die burgerlike samelewing in beweging

  • 1

Kommentaar

  • Selfdoen met wat ons het en die wil om moedswiligheid bloedneus te gee, gaan ons laat oorwin.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top