Inge Kühne

Inge Kühne is redakteur van Rapport en vir dertig jaar lank joernalis.

Hoekom is daar nou goeie nuus in ons koerante?

Freek Robinson, Inge Kühne Menings 2023-04-26

Rapport en City Press het onder die vaandel "My land" goeienuusstories begin vertel. Freek Robinson gesels met Inge Kühne, Rapport se redakteur. Hy wil weet waarom sy en haar koerant by hierdie projek betrokke geraak het en wat hulle wil bereik. Het dit haar genoop om anders na die nuus te kyk?

Top