Laat die gemeenskap saamstaan

  • 0

Freek Robinson gesels met Jacques Swanepoel oor ’n inisiatief in die Waterberg om die hele gemeenskap by ’n streek se herstel te betrek ten tye van ’n natuurramp of selfs ’n scenario soos die totale ineenstorting van Eskom.

  • Hoe en waar kry ons water?
  • Hoe voer ons diegene wat honger is?
  • Hoe bekamp ons misdaad?

Kenners soos Roland de Vries het gehelp om hierdie werkswinkel saam te stel.

Lees ook:

Tyd vir die burgerlike samelewing om weer hande te vat?

Die burgerlike samelewing in beweging

Can South Africa be rebuilt?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top