Pasgelaai
Pasverskyn: Roman deur Cas Wepener
2022-12-21Kan ’n mens oorlewering glo? Wie was Gert – voorslagboer, veedief, geweldenaar, moordenaar, minnaar? Dit hang af met wie ’n mens gesels, want stories is plooibaar.
’n Onderhoud oor Skool vir talente – en oor nog kinderboeke vir die Kerskous
2022-12-21"Boeke in Kerskouse en onder Kersbome is altyd ’n uitstekende idee. Ek sou egter altyd aanbeveel dat lesers se belangstellings en leesvlak in ag geneem word wanneer daar op leesmateriaal as geskenke besluit word. Wanneer ’n kind byvoorbeeld meer in feite as fiksie belangstel, het ’n boek met eksperimente of ’n boek oor hulle gunstelingsport of ’n resepteboek of selfs ’n boek met grappe ’n beter kans om gelees te word as ’n storieboek."
Sy naam was Bennie
2022-12-21"Daar is min dinge so hartverskeurend as wanneer ’n Facebook-vriend die dood van ’n geliefde troeteldier aankondig."
Opvoedkundige tegnologie: Ekperimenteer, leer en transformeer
2022-12-21Christa van Staden lewer verslag oor Ronel Callaghan se lesing, "Opvoedkundige tegnologie: eksperimenteer, leer, transformeer", wat onlangs deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied is.
Season’s greetings (and some outrageous predictions) for 2023
2022-12-21"This is the traditional end of the seasonal (and astrological) cycle when we take stock of what lies ahead. New Year’s resolutions are wheeled out, and everyone has a crystal ball."
The spirit of books in Soweto
2022-12-21"The inaugural Gauteng International Book Festival, held in Soweto on the 11th of December 2022, surpassed all expectations. It became a resounding success with its director, Lorraine Sithole, calling it 'a positive beginning'."
Persverklaring: Maak solank gereed vir feesvier in die Klein Karoo
2022-12-20Oudtshoorn trek in 2023 sy feesklere vir nege dae aan wanneer die 27ste KKNK, geborg deur Absa, van Saterdag 1 tot Sondag 9 April aangebied word.
Persvrystelling: Lanseer 2023 met The Rockets | Press release: Launch 2023 with The Rockets
2022-12-20Wat is ’n Januarie sonder die beroemde en geliefde The Rockets by die ikoniese Taalmonument op die Paarlberg? | What is January without the famous and beloved The Rockets at the iconic Taalmonument on Paarl Mountain?
Uiters aktueel, ’n lesersindruk van Don Bentley se Zero hour
2022-12-20"Met die huidige wêreldgebeure kan Don Bentley se Zero hour netsowel môre se voorblad wees."
Die rol van die Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrika
2022-12-20Fanie Herman plaas die kollig op die omstrede Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrikalande: "Wagner se ontplooiing van soldate gaan gepaard met die ondermyning van wettige regerings, die aanhitsing van sosiale polarisasie deur middel van disinformasieveldtogte en ongrondwetlike aansprake op mag."
Ek het mixed feelings, uncle Cyril
2022-12-20"Soe, congratulations, uncle. Maa ek moet sê, it voel ie soes toe Argentina die sokke gewen het ie. Toe kon mens voluit bly wies en saam met Messi cheer. Maa uncle, it voel soe al uncle het gewen maa die land hettie sam met uncle gewen ie. Wan wat betieken it nou eintlik lat uncle gewen het? In practical terms, mien ek nou. Betieken it lat ôsse ligte nou gan brand en ôs maa die Krismis-gammon kan gan koep?"
Nederlands spreken met een app
2022-12-20ChatGPT is een applicatie die bestaat uit kunstmatige intelligentie waarmee een persoon kan communiceren met een groot taalmodel. Het is getraind om in het Engels te communiceren, maar Izak de Vries voerde gesprekken in het Nederlands; met redactioneel commentaar van Natasja le Roux.
ASEM: ’n onderhoud met Elias P Nel
2022-12-20"ASEM wil ’n vars briesie vir die Afrikaanse skrywerskorps wees; nuwe lewe in publikasiegeleenthede vir skrywers, die byeenkomste van skrywers, en die groter Afrikaanse gemeenskap blaas. So ook ’n nuwe lewe (leeservaring) vir die lesers skep. ASEM wil hard en in geen onduidelike taal uitbasuin: ons haal asem, want ons lewe!"
LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer
2022-12-20Wil jy deelneem en jou opinie gee? ChatGPT van OpenAI en die vermoëns van kunsmatige intelligensie het almal aan die gons. Kan ’n KI-romanskrywer die Hertzogprys ontvang? Waar gaan uitgewers hulself posisioneer? En skryf studente binnekort opstelle met KI-sagteware? Hoe gaan studieleiers weet of ’n verhandeling volledig of gedeeltelik deur ’n student geskryf is? Watter invloed gaan dit op geakkrediteerde akademiese tydskrifte hê? Hoe gaan die media daarmee omgaan? Wat wag op ons? Laat van jou hoor!
42: Die antwoord op die uiteindelike vraag van die lewe, die heelal en alles
2022-12-20"Die skrywer met die nom de plume Deep Thought se regte naam is David Vandenheever. Hy is ’n Suid-Afrikaanse akademikus en medeprofessor in biomediese ingenieurswese aan die Mississippi State University in die VSA."
Does the legitimisation of termination of pregnancy (TOP) on demand imply that ante-natal life has no moral significance?
2022-12-20"My response to the question posed in the title and introduction is that the legalisation of TOP on demand does not imply that ante-natal life has no moral significance. I contend that its moral significance does not necessarily justify a right to continued existence."
Impliseer die wettiging van beëindiging van swangerskap op aanvraag dat voorgeboortelike menslike lewe geen waarde het nie?
2022-12-20"En om die vraag, wat in die opskrif van hierdie artikel gevra word, te beantwoord: nee, die wettiging van BVS op aanvraag impliseer nie dat voorgeboortelike lewe geen morele waarde inhou nie. Wat wel waar is, is dat hierdie waarde nie noodwendig ’n 'reg op lewe' regverdig nie ..."
Molassehoender: ’n mond vol lekkerte uit die moeras
2022-12-19"Met elke happie kan jy agteroor sit en dankie sê dat daar tog iets goeds in die taai donkerte skuil en soos klein Anthony met dankbaarheid nog ’n kans op ’n nuwe jaar met albei hande aangryp."
Elders gesien: Koors in Kuruman
2022-12-19"Hulle haal die suurstofmasker af en laai haar in ’n rystoel na die mediese saal. Die nagpersoneel sit vas en slaap. Hulle rig ’n bed in en sit die druppe op – antibiotika, kortisoon, steroïdes, pynstiller. Veertig minute later het hulle nog steeds nie vir haar suurstof opgesit nie. Ek maak oorlog."
The future of Taiwan: strategic realities and the nuclear option
2022-12-19"Ultimately, as Taiwanese President Tsai Ing-Wen has conceded, Taiwan will do whatever it takes to ensure its survival. While the government in Taipei might prefer various paths, including dialogue and negotiation, to the nuclear one, the external environment hardly lends itself to such avenues today."
