Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

  • 0

Prent: Pixabay

Hulle sê ’n kat het nege lewens, maar sê nou maar daar is ses katte? As jy in graad 6 is, is ek seker jy sal hierdie som kan oplos. Hierdie vraag kom nie in hierdie Wiskundevraestel voor nie, maar daar is baie ander prettige somme wat jy kan oefen as jy hierdie toets en memo deur Lee-Ann West aflaai. Begin sommer nou al voorberei vir jou eksamen aan die einde van die kwartaal en ’n slegte punt het nie ’n kat se kans op jou rapport nie!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top