Pasgelaai

Uit Woordenaars: my besluit

Corné Lottering Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Corné Lottering "my besluit" voorlees.

Uit Woordenaars: laaste stofkreet

Edwina MacDonald Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Edwina McDonald "laaste stofkreet" voorlees.

Uit Woordenaars: een van hulle

Priscilla Oppelt Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Priscilla Oppelt "een van hulle" voorlees.

Uit Woordenaars: Hawequa

Dewald Jacobs Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Dewald Jacobst "Hawequa" voorlees.

Uit Woordenaars: polletrieks

Eldridge Jason Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Eldridge Jason "polletrieks" voorlees.

Uit Woordenaars: in genade-stilte

Edgar Magerman Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Edgar Magerman "in genade-stilte" voorlees.

Uit Woordenaars: doodstjiem

Elias P Nel Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Elias P Nel "doodstjiem" voorlees.

Uit Woordenaars: wie of wat is jy?

Sandy Adams-Martinus Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Sandy Adams-Martinus "wie of wat is jy?" voorlees.

Uit Woordenaars: siembamba

Hendry Kortje Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Hendry Kortje "siembamba" voorlees.

Netflix TV en films gie ’n virtual experience van Italy

Tasneem Daniels Menings 2023-01-10

"Florence, soes ek deur die film gelee’t, is bekend vi hulle kuns en architecture. Ek was baie impressed mettie feit dat hierie filmmakers getry’t om movies te maak buite uit die main capital cities van Italy."

Uit Woordenaars: hierie kjent

Shanell Brandt Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Shanell Brandt "hierie kjent" voorlees.

Persverklaring: Beurs vir ’n MA in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad

LitNet Akademies en skole 2023-01-10

Doen jou MA in Afrikaanse letterkunde in 2023 by die Universiteit van Kaapstad! Daar is een beurs van R155 000 per jaar vir twee jaar beskikbaar. Hier is nog inligting oor die beurs.

Speurder Sammi: die blou steen – ’n onderhoud met Crystal-Donna Roberts

Veronique Jephtas, Crystal-Donna Roberts Skrywersonderhoude 2023-01-10

"Ek hoop absoluut kinders word meer na geluister. Nie net vir hulle onthalwe nie en nie net sodat hulle veilig genoeg voel om hulle drome en vrese en ervarings te deel nie, maar sodat ons (met ons bedoel ek ouer generasies) ook van hulle kan leer."

Spesmagte tops in Andy McNab se The hunt, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2023-01-10

"Die reeks, wat met The hunt afskop, handel oor ware spesialemagteoperasies. En alhoewel hy in die boek spesifiek op die SBS (Special Boat Service) se operateurs fokus, kleur McNab die volledige prentjie in van wat alles agter die skerms gebeur."

Trump en Bolsonaro: voorskou vir ons?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-01-10

"Ons hier plaaslik moet ook oplet, want die vraag wat by my opkom, is: Wie hier maak fyn notas oor wat verkeerd loop in Brasilië en wat twee jaar gelede skeefgeloop het in die VSA? Anders gestel, is ons voorbereid vir wat gaan gebeur wanneer die ANC ’n verkiesing verloor en nie meer in bewind is nie? Dit is hoogstens twee tot drie verkiesings weg, soos dinge nou lyk."

Dis asof Aleit Swanepoel saam met jou kosmaak – al geselsende

Maryke Roberts Boeke en skrywers 2023-01-10

"Dis meer as ’n leefstylkookboek, dis ’n huldeblyk aan iemand wat miljoene mense se lewens geraak het – nie net met sy programme, akademie of vriendskappe nie, maar by al die glansgeleenthede waar hy regoor die land opgetree het en waar sy woorde mense geïnspireer het."

In memoriam: Oom Adriaan Vlok

Stefaans Coetzee In memoriam 2023-01-09

"Dit is moeilik om te glo dat daardie sagte man wat vir my die kardeur oopgemaak het, vroeër jare vrees ingeboesem het."

The ANC: Is there hope for a new generation?

Paul Murray Opinion 2023-01-09

"Politics is a dynamic field, and one can only hope that one way we as South Africans can have a future of some sort, lies in the energies of the next generation of leaders who bear with them the qualities of integrity."

Elders gesien: Daarom bring ek hulde aan Adriaan Vlok, die mens

Jean Oosthuizen Elders gesien 2023-01-09

"Dit is maklik om te oordeel, maar as iemand sy aandeel in onreg erken en bereid is om pa te staan daarvoor, terwyl die meeste van jou kollegas dit nie doen nie, kan dit nie maklik wees nie. Dit sê tog seker ook iets van die mens?"

Sedeloosheid in die biology class

Elise Bishop Rubrieke 2023-01-09

"Waar kom daai anties se half dozen of meer babies dan va’daan? Mrs Olivier gaat maar moet explain, dan nou nie? G’n mens kon jou dié konsternasie uitdink nie. In Graaffernet! Of all places!"

Top