Pasgelaai
Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit
2023-01-20Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bied op Vrydag 27 Januarie 2023 ’n geskiedenissimposium aan: "Hoofstroom, stroomop, systroom, hoegenaamd ’n stroom? Die mite van Afrikaner-homogeniteit."
Die bankie in die parkie
2023-01-20"... word die bankie in die parkie
(waar ons tot aandskemer sou speel)
vandag met tsotsi’s en junkies
en alkies gedeel."
Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg
2023-01-19Willem de Swyger en Carmen Platt het ’n video vir LitNet geskep. Die tema handel oor die gebeurtenis van die jaar. Dit verskyn as multimedia-skepping in LitNet se nuwe skryfwerk-afdeling. Kyk die video hier.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2022
2023-01-19Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Loeloeraai, kunsmatige intelligensie en die oordeelsdag
2023-01-19"Afrikaanse wetenskapfiksie is reeds 100 jaar oud. Hierdie gesprek sal CJ Langenhoven se Loeloeraai herbesoek en dan kyk hoe Willem Anker se Skepsel, Isa Konrad se Toekomsmens en Carien Smith se Bot op verskillende maniere die oordeelsdag benader."
Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid vir beserings veroorsaak deur ’n gevange wilde beer
2023-01-19"R2 het toe ’n perske gaan haal en H versoek om die perske in haar hand te hou en dit aan die beer te gee. Dit het sy gedoen sonder om haar hand deur die heining te druk en die beer het die perske met sy bek gevat en gevreet ..."
Heimwee: ’n onderhoud met Sophia Kapp
2023-01-19"Hou ouer ek word, hoe meer besef ek ook hoe die band tussen ma en kind die kind se hele lewe onderlê. As daardie verhouding skeefloop, is ’n mens se hele lewe ’n stryd om aanvaarding."
Besinning oor taal en ver-taal I
2023-01-19"Afrikaans pleit vir meesterwerke om in Afrikaans ver-taal te word totdat dit ver-vel (Breytenbach). Dan kry dit ’n eie, unieke en vars ritme." Lees Cas Vos se besinnings oor ver-taling en transformasie aan die begin van die nuwe jaar.
Skepping of nabootsing? Kunsmatige intelligensie en intelligente kuns
2023-01-18"Die kwessie van nabootsing is dus wesenlik, en daar kan bygevoeg word dat die eerste skool van KI ook in ’n doodloopstraat beland omdat dit menslike intelligensie masjienmatig probeer reproduseer, terwyl die tweede skool van KI van krag tot krag gaan omdat dit eerder ’n aspek van menslike intelligensie probeer naboots [in die geval van ChatGPT, byvoorbeeld]."
Vier susters: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
2023-01-17"Ek wou juis ’n histories-gebaseerde roman skryf waar vroue die hoofpersonasies is, want vroue se rol in die geskiedenis is nog altyd onderbeklemtoon – of word bloot ontken."
Quality itself, a review of The quality of mercy by Siphiwe Gloria Ndlovu
2023-01-17"This is indeed a novel not only about the quality of mercy, but with that quality itself."
Goed-geskryfde familiedrama, ’n resensie van Uit die donker deur Santie van der Merwe
2023-01-17"Santie van der Merwe slaag uitstekend daarin om mense se emosies te ontleed. Sy het ’n goeie begrip van hoe oud en jonk dink en optree. Sy verstaan hoe ’n tiener se kop werk."
Power crisis: Will Cape Town go completely off the Eskom grid?
2023-01-17Will other metros follow the Mother City's example? Freek Robinson interviews Geordin Hill-Lewis, the mayor of Cape Town.
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-01-17Nuwe jaar, nuwe graad, nuwe begin! As jy vanjaar in graad 10 is, het jy geweet die getal tien simboliseer die begin van ’n nuwe siklus? Kyk na hierdie gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann West om te sien wat hierdie jaar se werk inhou. Daar is baie ander vraestelle op LitNet waarmee jy deurlopend kan voorberei en waarmee jy kan oefen om jou werk beter te verstaan.
Piet de Jager, in memoriam
2023-01-17"As jy by Piet was, is daar baie gelag. Hy het so baie genot uit die lewe geput en was altyd gereed met ’n grappie."
Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans
2023-01-17Gert van Jaarsveld vertel van die interessante taalkundige verskynsels wat hy opgetel het tydens sy werk aan dokumente van die vroeë Nederlandse immigrante-Boere in die Republiek Natalia.
Terug na ’n plek van gebed, ’n resensie van Die net is gebreek deur Chris van der Merwe
2023-01-17"Hierdie boek maak die menslike ervarings waarmee ons almal worstel, werklik en verstaanbaar. Verder lei die skrywer die leser stap vir stap aan die hand en volgens die Bybel terug na ’n plek waar gebed weer ’n toevlug kan word."
General De la Rey and his accidental part in Hitler’s downfall
2023-01-17"The legendary Boer War hero, Koos de la Rey, was a kind of Volodymyr Zelensky of his day – a 'bittereinder' tactical genius (he introduced trench warfare to South Africa) who refused to surrender to Lord Roberts after the capture of Pretoria, and tormented the British imperial army to the 'bitter end'."
Die geskiedenis word lewendig in Chris Karsten se Op pad na Moormansgat
2023-01-17"En natuurlik kan jy nie onaangeraak bly deur Karsten se ongelooflike talent as woordkunstenaar nie. Sy vermoë om iets doodgewoons só anders te stel, terwyl die sosiale kommentaar so half onopsigtelik saam geabba word, is iets wat ek regtig van sy boeke geniet."
Prof Christo Viljoen: Denkleier, ingenieur en kultuurmens
2023-01-16"Miskien was sy intellek vir my vanselfsprekend; wat my egter sal bybly, is die mate waarin hy op hoogte gebly het van nuwe verwikkelings, en die ouwêreldse menslikheid en warmte waarmee hy opgetree het."
