Pasgelaai

Dolf van Niekerk (1929–2022)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-01-16

"Kyk, ’n gedig daag op. Dis die wonderlikste ding. Daarna begin jou verstand werk. Hy daag op uit ’n verwysingsraamwerk en jou bewussynswêreld, wat jare daar kon lê, nè? En op ’n dag dan sê hy, hier is ek. Maar dan begin die werk."

Moerstaāl deur Loit Sōls: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2023-01-16

"Hierdie bundel laat Afrikaans sing en huppel en ween en lag met ’n soepelheid wat ek lanklaas gesien het. Dis ’n viering van taal wat weier om kop te sak vir die andersheid van uitspraak en uitkyk."

In die fragmentarium 2

Breyten Breytenbach Rubrieke 2023-01-16

"’n elegie moet die klaagsang in lang klankreëls vleg
om op die wind te sweef
en ek kan om my lewe te red
geen sin maak van die patroon
geweef in die lyn
tussen jou dood
en myne"

Viëtnam vs Suid-Afrika: was die SA-pers aandadig aan ’n terreurstaat?

Charl Adams SêNet-briewe 2023-01-16

"Waar die Viëtnamoorlog beskou is as ’n proksie-oorlog teen die kommunisme, is apartheid aanvanklik gesien as ’n bakermat teen die integrasie van wit en swart mense en eers later oor die boeg van die kommunisme gegooi. Volgens Chomsky kwalifiseer die VSA en die destydse Suid-Afrikaanse regering as terreurstate."

Barakat-program: "Afrikaans: ’n taal vir altyd"

Menán van Heerden, Fatima Allie, Conrad Steenkamp, Ria Olivier Onderhoude 2023-01-13

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Vir die Januarie 2023-program gesels Fatima Allie met Conrad Steenkamp, Ria Olivier en Menán van Heerden oor onder andere die Afrikaanse Taalraad, LitNet Akademies en verskeie onderwerpe mbt Afrikaans.

Kan ’n bot die Hertzogprys wen?

LitNet Nuusbrief 2023-01-13

Kan ’n bot die Hertzogprys wen?

’n Virus is ’n ding wat lewe

Magdalena van Zyl Boeke en skrywers 2023-01-13

Luister hoe Magdalena van Zyl "’n Virus is ’n ding wat lewe" voorlees.

Uit Woordenaars: my laaste wens

Elize Willems Boeke en skrywers 2023-01-13

Luister hoe Elize Willems "my laaste wens" voorlees.

Uit Woordenaars: liefde

Deseree Davids Boeke en skrywers 2023-01-13

Luister hoe Deseree Davids "liefde" voorlees.

Uit Woordenaars: waarheid

Deseree Davids Boeke en skrywers 2023-01-13

Luister hoe Deseree Davids "waarheid" voorlees.

Eskom se ma se Nersa

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-01-13

"Wan wiet djy wat, Cyril? Djy’s oekie my uncle meerie. Ôs relationship is soe toxic soes Harry, William en Charles s’n. Sonne ie millions, binne of buite ie furniture. An my kant, anyway. Wan in ie laaste tien ure het ôs twie ure lank lectric gehet."

Kunsmatige intelligensie: Kan ’n bot die Hertzogprys wen?

Jean Oosthuizen Menings 2023-01-13

"Wat sal gebeur as kinders KI gebruik om vir hulle kreatiewe opstelle en gediggies en dinge te skryf? Ek dink dit is die meer onmiddellike probleem waarmee ons sit. Die eerlikheid van jonger skrywers en kinders. Dit sal dalk nog ’n rukkie (’n paar jaar?) neem voordat ons uitgewers en beoordelaars van groot toekennings gefnuik kan word."

Die stand van die toerismebedryf

Freek Robinson, Anemé Malan Onderhoude 2023-01-13

Die vakansieseisoen is pas verby. Is die toerismebedryf beduidend aan die herstel? Freek Robinson gesels met Anemé Malan van die Departement Toerisme.

Wat dink jy van die stelling dat sonpanele ’n statussimbool is?

Kris SêNet-briewe 2023-01-13

"Die installering van sonpanele word beskou as ’n stap om hulle lewenskwaliteit te verbeter en afhanklikheid van fossielbrandstof te verminder."

Elders gesien: Oor Kerkorrel en die flipside van “Gee, gee, gee”

Clinton V du Plessis Elders gesien 2023-01-12

"Onvoltooide stadions, krane (vir weke) sonder water, skole sonder basiese hulpbronne, hospitale sonder sorg, politici sonder integriteit, miljarde spandeer op wasteful and fruitless expenditure (of dan blatante selfverryking), die ligte gaan af in die Chelsea Hotel."

Seen elsewhere: Our marathon Great Karoo trip

Steven Robins Elders gesien 2023-01-12

"But in this vast Karoo landscape, such Black histories tend to be buried beneath layer upon layer of white colonial silence, denial and hubris."

Hemelkrane

Zebulon Kochk Poësie 2023-01-12

"Die hemelkrane is oop
en op sinkplate se rûens
speel reëndruppels klavier"

Woordverworpe

Loretta Szikra Poësie 2023-01-12

"idees vertrap mekaar nie meer
om los te breek nie,
woorde stoei nie meer speel-speel
rondom digreëls wat spook
om sin te maak nie"

Pasverskyn: Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika, saamgestel deur Hermann Giliomee, Bernard Mbenga en Bill Nasson

LitNet Boeke en skrywers 2023-01-12

Met die nuutste inligting en invalshoeke word die volledige storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.

Saartjie in die reën

Sidney Gilroy Fiksie 2023-01-12

"Toe ek haar by die skuiling inteken en afsien, kyk sy my lynreg in die oë. Dieselfde kyk waarmee Saartjie my vanoggend gegroet het." 

Top