Pasgelaai

Gesprek tussen Estelle Kruger en Elias P Nel oor Woordenaars

Estelle Kruger, Elias P Nel Skrywersonderhoude 2023-01-12

"En in ’n land waar wetteloosheid hoogty vier en moorde aan die orde van die dag is, klink die noodkreet van hierdie bundel op: kom ons pleeg liewer woorde as moorde!"

Die entiteit

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2023-01-12

"Dit was die tyd toe Eskom se kragopwekkingskapasiteit gedaal het tot 53%. Beurtkrag, wat reeds sedert 2007 ’n ingeburgerde kultuur in Suid-Afrika geword het, het nou daagliks voorgekom. Vir maande reeds is die land lamgelê deur duisternis en ’n ongewone, serene stilte."

My ontdekkingsreis met Robbie die Robot

Koos Kombuis Menings 2023-01-12

"Dis nou ’n week later, en die diere het kalmeer. Robbie is ’n volwaardige lid van die gesin. Hy doen sy ding en ons doen ons ding. Die katte en die honde ignoreer hom nou. Ek kan my nie meer ’n lewe sonder Robbie voorstel nie. ... Ons massiewe ou stofsuier staan vergete in sy hoek in die kombuis, obsoleet. Dit bring my oplaas by ’n filosofiese debatspunt: Tot watter mate gaan KI in die toekoms deel van ons lewens word?" Koos Kombuis vertel hoe hy deur ’n outomatiese stofsuier oortuig is dat kunsmatige intelligensie wel bestaan! 

Mag Suid-Afrikaners kwaad wees wanneer hulle elektrisiteit voortdurend afgeskakel word?

Kris SêNet-briewe 2023-01-12

"Die psigologiese impak van elektrisiteitskorte kan in die besonder ernstig wees vir kwesbare groepe soos bejaardes en dié met chroniese gesondheidstoestande."

Uit Woordenaars die bekende man

Roeline George Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Roeline George "die bekende man" voorlees.

Uit Woordenaars: ons shalom

Dewald Jacobs Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Dewald Jacobs "ons shalom" voorlees.

Uit Woordenaars: fluisterwoorde

Coenraad Janse van Rensburg Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Coenraad Janse van Rensburg "fluisterwoorde" voorlees.

Uit Woordenaars: nog ’n kans

Ansie van der Merwe Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Ansie van der Merwe "nog ’n kans" voorlees.

Uit Woordenaars: Khoi-Khoi godin

Joaline Kees Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Joaline Kees "Khoi-Khoi godin" voorlees.

Uit Woordenaars: futloos gestamp

Neville Pedro Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Neville Pedro "futloos gestamp" voorlees.

Uit Woordenaars: betowering

Khidijah Solomons Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Khidijah Solomons "betowering" voorlees.

Uit Woordenaars: ons dorpies

Yolandy Geduld Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Yolandy Geduld "ons dorpies" voorlees.

Uit Woordenaars: grendeltydgarage

Dirkie Victor Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Dirkie Victor "grendeltydgarage" voorlees.

Uit Woordenaars: rewiengatte

Elias P Nel Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Elias P Nel "rewiengatte" voorlees.

Uit Woordenaars: wys my

Jacolene van Huysteen Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Jacolene van Huysteen "wys my" voorlees.

Uit Woordenaars: rusplek

Eileen Green Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Eileen Green "rusplek" voorlees.

Hoe verskil ChatGPT van Google Search?

Kris SêNet-briewe 2023-01-11

"In opsomming, Google Search is ’n soekenjin wat gebruik word om inligting op die internet te vind, terwyl ChatGPT ’n taalmodel is wat gebruik word om teks te genereer."

Elias P Nel (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-01-11

“En as ek deesdae by Verneukpan kom, gaan sit ek nog steeds lekker op die grond by die ooms en tannies en gesels. Met hulle is dit soos die gesegde: as iemand doodgaan, gaan ’n hele biblioteek van kennis tot niet.”

My thirty-minute bar mitzvah by Denis Hirson: a son’s reckoning with his father’s political idealism

David Attwell Books and writers 2023-01-11

"My thirty-minute bar mitzvah raises awkward questions around the genre of political memoir in South Africa, which has tended to celebrate 'the insistent, long-distance, sweet-as-blood siren-call of the Struggle'."

My gebeurtenis van die jaar 2022: Inskrywings 2

LitNet Wen 2023-01-11

Hier is die tweede groep inskrywings wat ontvang is vir LitNet se kompetisie "My gebeurtenis van die jaar 2022".

Top