Persverklaring: Vroeë Afrikaanse kunsliedere deur S le Roux Marais en PJ Lemmer

  • 0

NALN 50-fees: Heimwee

Vroeë Afrikaanse kunsliedere deur S le Roux Marais en PJ Lemmer

18 Mei 2023 om 18:00 by NALN

Albertus Engelbrecht (tenoor), Matildie Wium (mezzosopraan) en Johan Cromhout (klavier).

RSVP: annelien.naln@gmail.com

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top