Pasgelaai
Slavery in the late antique world, 150–700 CE deur Chris L de Wet, Maijastina Kahlos en Ville Vuolanto (redakteurs): ’n resensie
2022-12-09"Die boek bied uiters belangrike nuwe insigte oor die manier waarop slawerny in hierdie tyd gefunksioneer het en slaag beslis daarin om die kompleksiteit van slawerny in hierdie era aan die lig te bring, asook die immer veranderende aard van hierdie tragiese sosiale instelling."
Musiekindaba het lang bene
2022-12-09"Musiekindaba het sy eerste treë gegee. Belangrike treë in die regte rigting." Ilza Roggeband skryf ’n oorsig.
Graad 11: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2022-12-09Is jy in graad 11 en hoegenaamd nie meer lus vir eksamen nie? Kom ons vereenvoudig dit deur te noem dat jy volgende jaar jou matriekeksamen skryf. Begin nou al daarvoor voor te berei deur die somme in hierdie vraestel deur Lee-Ann West te vereenvoudig en berei voor vir jou allerlaaste eksamen vir die jaar.
Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak vertalings van Ronelda S Kamfer en Olivia M Coetzee moontlik
2022-12-09PEN Afrikaans maak met trots bekend dat twee vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word.
’n Bespreking van Wieg deur Joan Kruger
2022-12-09"En juis in Wieg word die geskiedenismaker die vrou, eerder as die man, en alles wat daarmee saamhang vanuit ’n vrou se lewens- en wêreldbeskouing. Die 'ander' het ’n stem gekry."
Gesinsgeheime: taboe of bate?
2022-12-09"Die spesifieke doel van hierdie artikel is om die rol en implikasies van geheimhouding en anonimiteit in gesinne waar ’n swangerskap met behulp van skenkerinseminasie (kunsmatige inseminasie met skenkersaad of KIS) geïnisieer is, kortliks te bespreek."
Grumpy old men: oor Trump, Truss en ander transformasies
2022-12-09"Daar breek ’n tyd in ’n man se lewe aan wanneer hy nog net hees kan grom, soos ’n ou hond. Ja – die grumpy old men-fase is beslis nie vir sissies nie. Dit was tydens hiérdie liminale fase tussen die middeljare en oudword wat professor Miller Moolman onherroeplik verander het. Want sien, Moolman werk sedert die COVID-19-pandemie van die huis af."
Running Records (RR) as ’n leesassesseringstrategie om leesonderrig in Suid-Afrikaanse grondslagfaseklaskamers te ondersteun
2022-12-09"Die RR-leesassesseringstrategie het die potensiaal om leerders se leesgedrag te identifiseer sodat onderwysers die uitkoms van RR-aantekeninge kan gebruik om hul leesonderrig te lei. Die strategie is geldig, betroubaar en bestendig in die identifisering van leesgedrag en leesfoute."
Running Records as a reading assessment strategy to support reading instruction in South African Foundation Phase classrooms
2022-12-09"RR was found to provide reliable, valid and consistent information to use for reading instruction if implemented correctly and consistently."
Bloody Sunday, winner of the Sunday Times Literary Award for Non-fiction: an interview with Mignonne Breier
2022-12-09"I hope my book has opened the way for other people to write about the really difficult subjects of our past, when both sides committed atrocities, when the subject matter is regarded as taboo."
Jakes Gerwel Stigting-persverklaring: residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika – aansoeke verwelkom
2022-12-09Die Jakes Gerwel Stigting nooi graag alle skrywers (opkomend of gevestig) van alle genres uit om aansoek te doen vir ’n residensie wat vanaf 27 Februarie tot 13 Maart 2023 by Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied word.
Afrikaans
2022-12-09"Maar tot dan ... sal ôs
Met alles wat in ôs is
Alles doen in ôse taal, Afrikaans"
Skerp
2022-12-09"op vae gesigte skerp ’n glimlag
heug die dowwe flentergedagte
van toe ek nóg alles
nóg vir jou helder was"
Dans van liefde
2022-12-09"sy oë gloei soos die sonsopkoms oor die Namib
emosies rumba deur sy bruisende gemoed"
Press release: JIAS creative writing workshop
2022-12-08The JIAS Writers’ Workshop is open to African writers who work in fiction (long and short form), creative non-fiction, playwriting, screenwriting and poetry.
The wanderers, what does it mean to belong?
2022-12-08"I have seen the returning MK soldiers, how disappointed they are in what is happening in our country."
Framed: Who is the little girl in the picture?
2022-12-08"Despite speculation by many researchers that this image could not be that of Krotoa, or 'Eva', the true origin of this image, which we have come to believe is a painted portrait of her, has not yet been widely recognised. Now, herewith, the origin story of this image."
Resensie oor ’n resensie oor ’n resensie in 33 fragmente*
2022-12-08"[W]ant almal vertrou op Crito; hulle is nog steeds te lui om die boek self te lees. Pleks daarvan dat Crito gou-gou self so maak, Kaap lees en wys hoe die resensent lesers na bewering mislei, skryf hy ’n ellelange ding wat niemand kan of wil klaarmaak nie en sê die onbetroubare resensent het die onbetroubare skrywer in ’n dubbele Nelson."
Pasverskyn: 60 op 60 deur Clinton V du Plessis
2022-12-08Die digter gerf 60 verse om saam te val met sy 60ste verjaarsdag vroeg in 2023. Die bundel staan midde-in verval en verwording – die liggaam, die landskap en die taal. Die onthou net-net, soos vervalle stasies met die naamborde haas leesbaar.
Elders gesien: Ek skryf al hoe minder
2022-12-08"Ek het hom vertel van die onverwagse uil op my huis se dak teen sononder Sondag."
