Pasgelaai

The African library: Vagabonds! by Eloghosa Osunde

Annie Gagiano Books and writers 2022-12-08

"The author here focuses particularly on (mostly lesbian) women and counters the tide of disgust by depicting such characters as joyous and beautiful and free in enjoying 'illicit' sexuality, but this is contrasted with many vignettes depicting states of terror, shame, denial of selfhood and forms of love that have been sullied and branded by the reigning disapproval and condemnation ...."

Apartheid’s Stalingrad by Rory Riordan launched in Gqeberha

Izak de Vries Books and writers 2022-12-08

"In the end, ordinary people from the township brought the once mighty apartheid juggernaut to its knees; the Nats had no choice but to start negotiating. Many of these 'ordinary people' attended the launch."

To swim or not to swim

Darryl David Opinion 2022-12-08

"The beach quandary arose after I read a Rapport article, 'Jy swem eers, dan swem ons, Meneer die Burgemeester', which stated that Durban may be forced to keep their beaches closed due to high E. coli levels in the water."

That boogie show gie vi ôsie "good old days"

Tasneem Daniels Teater 2022-12-07

"Karaoke’s oppie Cape Flats historically was altyd ’n 'dreaming place' vi ôse coloured mense. Ek het altyd baie tyd gespend by karaoke’s en karaoke fundraisers met my familie oorie jare. Djy wiet mos om geld te raise vi jou kind of jou kleinkind se trip overseas om sy sokker team te represent, karaoke’s wassie main crowd magnet waa djy two birds with one stone kan doodmaak. Djy kan mense saambring vi ’n Saturday night out while at the same time geld bymekaa te bring virrie babas innie community om overseas te gaan en hulle merk oppie wêreld te sit."

Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? (Deel 1: Terminators)

Burgert A Senekal Menings 2022-12-07

"Die feit dat dodelike outonome wapenstelsels in die Russies-Oekraïense konflik beperk is tot onbemande lugvaartuie en lugafweerstelsels, wys aan die een kant dat alle vorme van dodelike outonome wapenstelsels nog nie gereed is vir operasionele ontplooiing nie, maar aan die ander kant wys veral die gebruik van onbemande lugvaartuie in hierdie konflik tot hoe ’n mate die tegnologie onmisbaar geword het."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2022

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-12-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Press release: Cape Town City Ballet heralds start of summer programme with festive season favourite The nutcracker

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-12-07

Fun for all the family, The nutcracker is produced by ballet doyenne Veronica Paeper and will be presented for a limited season from 7 to 23 December at Artscape in the opera house.  

Phala Phala: Gaan Ramaphosa die pyp rook?

Freek Robinson, Anthoni van Nieuwkerk Onderhoude 2022-12-07

Met die ANC-kieskonferensie om die draai en na aanleiding van Ramaphosa se versoek aan die Konstitusionele Hof, gesels Freek Robinson met Anthoni van Nieuwkerk, professor in internasionale en diplomatieke studies (Unisa), oor die jongste politieke krisis.

Tyd het aangebreek vir die jaarlikse bulletin uit Melkbosstrand

Hennie van Deventer Blogs 2022-12-06

"Stilletjies het nog ’n Desember – Hennie se 81ste, Tokkie se 76ste en ons twee se 55ste saam – op ons afgekom. Hier is die einde van die jaar op ons. Tyd het aangebreek vir die jaarlikse bulletin uit Melkbosstrand."

Who is African: Place, identity and belonging in literature

Holly McGee, Tope Folarin, Bridget Pitt, Shameez Patel Papathanasiou, Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2022-12-06

On Sunday, 4 December 2022, an international team of authors discussed the topic, "Who is an African?" They also asked: Who is allowed to write from an African experience? Why do African authors get boxed into certain kinds of story?

Meer "killer" as die eerste, ’n resensie van Onke Mazibuko se The second verse

Susan Booyens Resensies 2022-12-06

"Die grootword-manword-mondigword-verhaal is al op vele maniere in ons letterkunde verken, en dié roman is ’n uiters welkome toevoeging wat hopelik wyd gelees sal word. Dis ’n roerende lekkerleesverhaal met heelwat humor en diep insig in jong mense se psige."

Die hart het sy redes deur Helena Gunter: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2022-12-06

"Jy voel jy ken Gunter se karakters. Jy vóél trouens vir hulle."

Boekbekendstelling: Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-12-06

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik op 18 Januarie 2023 in Pretoria. Charl-Pierre Naudé sal met die redakteur van die publikasie, Karen de Wet, in gesprek wees.

Boerneef (1897–1967)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-12-06

"Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal"

Seen elsewhere: Phala Phala and the rather dubious provenance of the allegations

John Murphy Elders gesien 2022-12-06

"In so far as many are making claims of corruption, money laundering, exchange controls and tax violations, no such case has been brought against the President and he has not had an opportunity to put up a defence in that regard. To seek to condemn him on this basis is unfair, especially in light of the rather dubious provenance of the allegations."

My friend, Johan van Wyk: a tribute

Nikos Konstandaras In memoriam 2022-12-06

"Because Johan saw things that others did not. He knew that only when you do things, those things get done, not when you sit around talking about them, waiting for the perfect moment. There is no creation without work. And no work without the will to make things happen. Writing is a shot in the dark, a dot seeking another in a sky of alienation."

Francois le Vaillant, die safari as ’n spirituele jagtog

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-12-05

"Aanhangers van Rousseau se filosofie was van mening dat die Europese samelewing tot ’n groot mate gekorrupteer was, dat die mens van nature 'goed' is (in teenstelling met sommige Christelike interpretasies) en veral dat die jeug met onnodige aangeleerde gedrag gekorrupteer word."

Persverklaring: Desember is propvol kykgenot op die kykNET-kanale

LitNet TV 2022-12-05

Van ’n Afrikaanse Kersblyspel wat spesiaal vir hierdie feesseisoen vervaardig is, tot die première van ’n speelfilm oor ’n groep kinders wat op die Suid-Afrikaanse platteland by die rykes wil steel om vir die armes te gee. Gooi ’n sopie of twee humor, musiek en rugby in, dan het jy die perfekte kykgenot hierdie feesseisoen.

Persverklaring: Kersfeesfliek met warm hart en siel in Desember op kykNET

LitNet TV 2022-12-05

Hierdie Desember vier kykNET die feestyd met ’n speelfilm wat die feestyd deur die oë van kinders sien. Desemberdiewe is ’n rolprent wat die hele familie saam kan geniet.

Persverklaring: Romanza-webinaar

LitNet Boeke en skrywers 2022-12-05

Kuier saam met Romanza en Dina Botha.

Top