Pasgelaai
’n Hartstog vir Van Gogh
2022-12-01"het die Skepper
vir Van Gogh gevra
om hom te help
om hierdie naghemel
wat stadig
laag vir laag afskilfer"
Kankergrond
2022-12-01"die man daar agter se stem is hees
maar die metaal hier voor dreun fors
ja, ystergewas op ystergewas"
Sosiaal oorlede
2022-12-01"almal behálwe hy, twissiek, onsimpatiek en
aandadig aan sy
laaghartigheid ..."
Kabeldiefstal en SA se haglike infrastruktuur
2022-12-01Hoe lyk die ware prentjie? Freek Robinson gesels met Errol Kerst, een van die skrywers van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese (SAICE) se jongste verslag oor die toestand van Suid-Afrika se infrastruktuur.
Press release: A poetry contest about any town in the world
2022-12-01The theme is "My town". It can be a poem about your hometown, the town you live in or any town in the world that you love or have an interest in.
Ons weet nie wat ons doen nie
2022-12-01"Dis onmiskenbaar: Afrikaans is met haar rug teen die muur. En haar sprekers kyk toe en swyg. Eerder as om daadwerklik op te tree en druk op universiteitsbestuur te plaas en hand en tand teen die BELA-wetsontwerp te baklei, verkneukel hulle hul eerder in oppervlakkige geselsies oor Hollywood-sterre se spookasemkommentaar."
Press release: Classical Carols by Candlelight
2022-12-01Gather your loved ones for golden hours of music and joy at the special Classical Carols by Candlelight concert on Sunday 4 December at 18:00.
Is rassisme ingebore?
2022-12-01"Die vraag is: Hoe gebeur dit dat studente wat self nie apartheid geken het nie, tog wel rassisties optree? Jansen meen dis omdat die begrip van wit meerderwaardigheid van geslag tot geslag oorgedra word. Dit word as’t ware die 'knowledge in the blood'. Soos met ’n persoon se DNS-samestelling word vooroordele saamgesleep na ’n volgende generasie. Dit word dan versterk deur die praatjies in die binnekamer."
Waar is die syfers?
2022-12-01"’n Sportheld soos Faf du Plessis kry een kans om oor sy hele loopbaan te skryf, en dan is hy dit aan die nageslagte verskuldig om ruim voorsiening in die boek te maak vir statistieke en inligting uit Wisden en Cricinfo."
Turksvy: ’n onderhoud met Bibi Burger en Azille Coetzee
2022-12-01"Ons dink daaraan as ’n manier om ’n aanlyn ruimte te skep vir gesprek oor die onderwerp, om ’n bietjie van ’n feministiese gemeenskap in Afrikaans te kultiveer, en om die woordeskat vir feminisme in Afrikaans (in al die variante daarvan) te begin uitbou."
Jef Geeraerts se Mister Angelo Alzheimer, vertaal deur Fanie Olivier: ‘n resensie
2022-11-30"Seks, moord en ’n winkelpop."
“Ek haat die kollig,” sê Clinton V du Plessis aan Jo Els
2022-11-30"Skryf kom sit in jou bloed, jy bly hoer met jou spoke, van boek na boek. Daar is nog woord- en versverset in my oor."
Swerfjaar: Korsika – liewers laat as nooit
2022-11-30"En al waaroor ek spyt is, is dat ek nie lankal gekom het nie."
Anonieme skrywers en outeursidentiteit
2022-11-30"Forensiese linguistiek behels die toepassing van taalkundige beginsels om kwessies rakende (onder andere) outeursidentifikasie te ondersoek en bewyse te lewer wat juridiese waarde het."
Antjie Somers, vleisvreters, en die vraag om verwikkeld te lees: ’n reaksie op Chan Croeser en Jacomien van Niekerk se kinder- en jeugboekseminaaressays
2022-11-30"Hoef daar vir ’n herverbeelding van Antjie Somers geargumenteer te word? Mag Antjie Somers herverbeel word? Hoe kan ons Antjie Somers herverbeel?"
Die eerste Crito-prys vir Lesersindrukke word aangekondig
2022-11-30"Dit was interessant om te kyk na die ingesonde resensies, en agterna ’n gevoel van opgewondenheid oor te hou. Ek het waardering vir die manier waarop Maryke Roberts en Stefaans Coetzee hul resensies aangepak en gestruktureer het, asook vir die reaksie uit die hart deur Anne-Marie Burger oor die opspraakwekkende boek Hoerkind."
Nobelpryswenner Gurnah herlees SA skrywer Peter Abrahams
2022-11-30Waarna soek ons wanneer ons besluit om iets te weer te lees? Die skaarste van Abrahams se boeke het Abdulrazak Gurnah aan die herlees van boeke as ’n onderwerp laat dink. Gurnah, die ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 2021, het vroeër vandeesmaand in die Stellenbosch-instituut vir Gevorderde Studie die jaarlikse lesing vir geesteswetenskappe van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika (ASSAf) gelewer, berig Willem de Vries.
