Graad 1: Wiskundetoets en memo vir die eerste kwartaal

  • 0

Graad 1 kan sommer kinderspeletjies wees as jy hierdie gratis oefenvraestel en memo deur Lee-Ann West aflaai!

Die toets is geskik vir die einde van die eerste kwartaal.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top