Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

  • 3

Bewerkstellig ’n aptyt by jou graad 1-kind vir Wiskunde, soveel as vir roomys – deur aan hierdie lekker vraestelle van Lee-Ann West te proe. In hierdie vraestelle word aandag gegee aan die werk waarmee die kinders nou, aan die begin van die jaar, besig is.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 3

Kommentaar

  • Hannetjie Fourie

    Het u dalk memo's en vraestelle vir 2023 of 2024 beskikbaar vir Graad 1 en Graad 6-leerders in al hulle vakke?

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top