Pasverskyn: Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg

  • 0

Geheim van die gruwelsand
Zirk van den Berg

Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710346

Moordenaars. Afpersers. Nazi’s in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Dis gevaar net waar jy kyk. En hoe gaan hy vir Hedda red, die Duitse wetenskaplike wat smeulende gevoelens in hom ontlok?

Geheim van die gruwelsand is ’n barre konkoksie van lekkerlees-genres: ’n skop-skiet-en-wonder-storie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top