Pasgelaai
Mooiweer en warm ’n bruisende rivier op pad see toe
2023-02-09"Wanneer dit vloei (in vlooimarktonele en by die dam) is Mooiweer en warm ’n lekkerte; ’n bruisende rivier op pad see toe. Wanneer dit opdam en sloer (in melodramatiese binnetonele), begin die krake wys."
Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer
2023-02-09"Die groot aanlyn verkopers is nie primêr op die belange van die boekbedryf gefokus nie en verkoop dikwels onder die markprys om kopers te lok. Boeke word gebruik as sogenaamde loss leaders om ander verkope te stimuleer. Dit is baie nadelig vir die boekbedryf en kan op die lang duur die einde van boekwinkels beteken. Die sukses van Heimwee tot dusver is ’n duidelike bewys dat lesers steeds tradisioneel boeke by boekwinkels koop."
Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar
2023-02-09Lien Botha skilder ’n woordportret van Ingrid Winterbach as kunstenaar by die geleentheid van Winterbach se kunsuitstalling I’ve got the darkness Baby wat tot 19 Maart 2023 by die Gallery @ Glen Carlou te sien is.
Sal jy onthou?
2023-02-09"sodat dit verlangend kan eggo
in die gange van nostalgie
waar die lokstem van ons liefde
oor en oor in jou afdwaalhart herhaal?"
Glipdrome
2023-02-09"sleep my só deur die binneruimtes
van jou stilste denke
en soms
net soms
los jy my op plekke
waar jy drome vir my baar"
Helaas, retories
2023-02-09"hoekom was jy nie dít vir my
wat jy vir my was toe jy nie
mýne was nie?"
Baberton Daisy
2023-02-09"Let my words caress you,
my gentle hands are thornless,
here to charm you, not to harm you"
Persverklaring: Beleef die hele ketoetie by die 27ste KKNK
2023-02-08Die hele ketoetie – allésaam! Dít is wat feesgangers van Saterdag 1 tot Sondag 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn kan verwag.
Persverklaring: Hemelse skattejag wag by Taalmonument | Press release: Heavenly treasure hunt awaits at Taalmonument
2023-02-08Skitterende 47 Tucanae sigbaar in die suide tydens Sterrekykpiekniek. | Sparkling 47 Tucanae visible in the south during Stargazing Picnic.
Press release: Jacaranda FM mends the hearts of children this Valentine’s Day
2023-02-08When Operation Healing Hands reached out to Jacaranda FM’s Good Morning Angels for assistance, it was a no-brainer for them to come on board and assist in saving the lives of Wanga and four other children needing the surgery.
bemagtigde Frida
2023-02-08"Ek onthou dat een van my werke (nie so watwonders nie) wat deur ’n versamelaar aan die Universiteit van Kaapstad geleen is en daar iewers uitgehang het 'aanstoot' gegee het en op aandrang van die versugters-na-Westerse-verbruikersweelde-barbare verwyder is."
Persverklaring: Nuwe koorfees en -toekennings vereer legendariese Suid-Afrikaanse komponiste
2023-02-08Die Legato Koortoekennings skop af op met ’n hoogtepunt deur twee legendariese Suid-Afrikaanse komponiste te vereer. Chris Lamprecht en Marthie Driessen ontvang die eerste twee toekennings.
Tien kilogram boeke, asseblief
2023-02-08"Wat ek eintlik hiermee wil sê, is dat daar ’n onderliggende onverenigbaarheid blyk te wees tussen die besigheidsmodel van Suid-Afrika se groot uitgewerye en dit wat die boek oor die laaste 20 jaar geword het."
Vernuwende werk: ’n lesersindruk van A quiet man deur Tom Wood
2023-02-08"Dit is tyd dat skrywers van huurmoordenaars en koverte operateurs as antihelde dieper delf om nuwe lewe in die genre, wat sedert die oorlog teen terrorisme ’n ongekende bloeitydperk beleef, te blaas."
Press release: Franschhoek Literary Festival’s membership programme – booking benefits for book lovers
2023-02-08The charming village of Franschhoek will again be transformed into a literary hub from Friday 19th – Sunday 21st May 2023, when the Franschhoek Literary Festival celebrates its 16th year since inception.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2023
2023-02-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Imagine Dragons skud DHL Stadion se fondamente
2023-02-08"Hul huidige wêreldwye verkope van 75 miljoen albums maak hulle een van die beste verkopers in die geskiedenis van populêre musiek."
New form Minimal Press: The veil of Maya by Chantal Stewart
2023-02-08Lena Brown, a geneticist who spends her days in Cape Town comfortably engrossed in laboratory work, receives a call to investigate an outbreak of madness amongst a group of men in a small town in rural Swaziland.
New from Kwela: I did not die by Tebello Mzamo
2023-02-08Botho Pere finds work as a miner in South Africa and he has to leave his wife, Nthatisi, and their two children in Lesotho. There are secrets threatening to unravel the delicate thread that has been holding their family together.
Nuut by Lux Verbi: Kanaän deur Barend Vos
2023-02-08Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na ’n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof.
