Pasgelaai
Boekbekendstelling: Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar, ’n huldiging (redakteur: Hennie van Coller)
2023-02-16Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar, ’n huldiging op 1 Maart 2023 in Pretoria. Anthea van Jaarsveld tree in gesprek met die redakteur, Hennie van Coller.
Besoektyd
2023-02-16"Dit is warm buitekant die Poorte omdat dit binne stapafstand van die ander hek is: ’n lelike, slap draadkonstruksie wat lyk asof dit deur ’n amateurhekmaker aanmekaargeslaan is. Voor die hek sit ’n geel hond wat sy lip dreigend lig elke keer as Gabriël in sy rigting kyk."
Dwaaldrome
2023-02-16"ander kere verdwaal ek alleen
met ’n hand vol broodkrummels
en my wit wolkombersie."
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2023-02-16"(al om die beurt:
die een altyd skugter,
die ander een nugter)
leer ons mekaar van
ngomso se drome en die spoke van gister"
The Winelands Philharmonic Orchestra: ’n onderhoud | an interview
2023-02-15"Ons wil baie graag bydra tot die ontwikkeling van klassieke musiek in die gemeenskap en ons is besig om ons pad te karteer om dit op ’n konstruktiewe en ’n volhoubare manier te doen." | "We really want to contribute to the development of classical music in the community and we are mapping out our path to do it in a constructive and sustainable way."
Taaldinge: Ria Olivier praat oor Afrikaans in die klaskamer
2023-02-15"Baie Afrikaans-onderwysers bevind hulle in ’n moeilike situasie, want die kurrikulum bepaal dat hulle die leerders moet voorberei om in die gestandaardiseerde variëteit van Afrikaans te kan funksioneer, terwyl baie leerders se huistaal eintlik een van die ander variëteite is, bv Kaapse Afrikaans of Namakwalandse Afrikaans."
Kom ons bou aan hemel op aarde
2023-02-15"Vir ons wat onsself nie wil laat definieer in terme van wat ons glo of nie glo nie, maar bloot ernstig opgeneem wil word as mede-menswaardige wesens, is die 'hemel' nie ’n hersenskim in die toekoms waarop ons hoop na die dood nie, maar iets wat ons nou alreeds tussen ons wil realiseer in die manier waarop ons met mekaar leef – en van mekaar verskil."
Hansard se vaslegging kry ander betekenis hier
2023-02-15"Diana smeek Robin om sy woorde aan die Britse publiek goed te kies, hulle te help om die groter prentjie te sien, maar sy verweer is dat die Britte ’n konserwatiewe nasie is en nie wil hê dinge moet verander nie."
The cultivation of global competencies in an Afrikaans First Additional Language textbook for grade 12 learners
2023-02-15"The contribution of this research lies in the new knowledge pertaining to textbooks and global skills in Afrikaans FAL methodology and may serve to alert practitioners and policy makers to reassess its continued use of an officially approved textbook."
Die ontwikkeling van globale vaardighede in ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-handboek vir graad 12-leerders
2023-02-15"In hierdie artikel poog ons om eerstens vas te stel wat die KABV ten opsigte van die ontwikkeling van globale vaardighede vereis en hoe dit vervolgens in die vraestelle en ’n goedgekeurde KABV-handboek van Afrikaans EAT neerslag vind."
Ek groet en dis vir laas
2023-02-15"Soos ’n mens ouer word, word onder al hoe meer aktiwiteite ’n streep getrek. Óf jy trek dit self óf dit word vir jou getrek. So is dit nou een maal."
To Google or to Chat? Getting information is likely to change
2023-02-14"Google makes about 80% of its revenue from search. And up until now, they’ve more or less had a monopoly on search, with over 90% of the world’s search queries going through Google. In fact, we don’t talk about searching for something online; we talk about googling it. But monopolies can fall. Remember Skype?"
Die gawe van groen: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
2023-02-14"Dit was altyd die gawe van groen; dit was van die begin af die konsep."
Authors’ Corner, episode 1: Ntabeni and Nyathi
2023-02-14"The value in my books comes from writing about those things people don’t want to talk about. My intent is to get people talking as opposed to measuring. We need to start having robust conversations around those topics that make us uncomfortable."
Elders gesien: Bagatelle en chess
2023-02-14"Ons het min gespeel, ’cause ek’t nooit remember waar die swart king en die wit king moet wees nie en forgot always was it knights of bishops eerste van die castle?"
The banshees of Inisherin: ’n filmresensie
2023-02-14"’n Enkele rolprentskoot sê dikwels meer as bladsye vol woorde, soos verskeie emosiebelaaide skote in hierdie meesterstuk bewys."
Hippokrates se vier temperamentstipes: ’n parodie
2023-02-14"Ek wens ons was nie almal so nie. Maar ons is."
Wie is Paul Mashatile?
2023-02-14"Enigeen wat al met Mashatile te doen gekry het, sal kan getuig dat hy ’n innemende, intelligente, gekultiveerde en ingeligte persoon is – wat bepaald ’n massiewe verbetering op Mabuza sal wees."
Ons kort iets baie groter as net nog ’n Voëlvry
2023-02-13Koos Kombuis lewer ’n repliek op Irene Fischer se nuwe skrywe, "RISE Mzansi!": "Die gebroke land kan ons skilderdoek word."
