Pasgelaai
New from Tafelberg: How to steal a gold mine: The Aurora story by Dianne Hawker
2023-02-23In 2009, Aurora Empowerment Systems, a black-owned, politically connected business, made a bid to rescue the liquidated Pamodzi Gold mines.
Kuur
2023-02-23"met liggetinte water lê sy die gloed
deur die venster neer op papier
laai dan die kwas swaar met pigment
en skilder sorgsaam ’n kuur"
Pasverskyn: Hulle noem haar Carminda deur E Kotze
2023-02-23Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier.
Suid-Afrika kan slegs van onder na bo gered word
2023-02-23"Hy glo dat diegene wat bereid is om vir minder as die minimumloon te werk, toegelaat moet word om dit te doen. Volgens hom sal hulle dan ten minste kos op die tafel en ’n voet in die arbeidsmark hê en vandaar opwaarts kan beweeg pleks daarvan om heeltemal werkloos te wees."
Buitelug: ’n arts, sielkundige en pedagoog
2023-02-22"Shinrin yoku ('woudbad') is nog ’n Japannese konsep. Hiervolgens word die siel en liggaam beïnvloed wanneer dit aan die natuur blootgestel word en lei hierdie kontak tot ’n gevoel van welstand, kalmte en hernuwing."
Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie
2023-02-22"Dié poeding kom lê soos ’n liggeel wolkie, met die tinteling van suurlemoen, op jou tong. En jy kan net eenvoudig nie genoeg kry nie. Ek het gesien hoe die bak krimp en nie eens skuldig gevoel nie."
Debat word volgens reëls van akkuraatheid en billikheid gevoer: ’n Beknopte antwoord op Cas Vos
2023-02-22"Ek laat my resensie sy eie praatwerk doen."
Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager
2023-02-22"En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer."
Die rol van etiek en integriteit in die politiek en openbare lewe
2023-02-22"Wat vandag in die politiek en openbare lewe voorgehou word as integriteit, etiek, deursigtigheid en verantwoordbaarheid is grootliks afgewater. Daar is minder van ’n verwagting dat eerlikheid, openhartigheid en morele optrede sal geld, en daarom word al hoe minder ag daarop geslaan as hierdie deugde afwesig is."
Die bemarkingsmoontlikhede van e-boeke
2023-02-21"Gevestigde skrywers moet in hul kolligmaand behoorlik gloei om hul verkoopsyfers hoog te hou – hoekom nie die kolligtydperk verleng nie? Gebruik sosiale media vir bemarking daarvoor. Onthou net, 'kits' is die wagwoord. Dink Dana."
Persverklaring: ’n Voorreg om op Internasionale Moedertaaldag VivA-Uitgewers bekend te stel
2023-02-21Die volgende groot Afrikaanse skrywer wag om ontgin te word, en ons wil daarmee help. Iewers is daar ’n storie wat ’n kind gaan laat lief raak vir lees, iewers is daar ’n storie wat die emosies van ’n leser perfek sal kan verwoord en iewers is daar ’n digitale tuiste vir Afrikaanse inhoud – by VivA-Uitgewers.
Persverklaring: Akademia vier die belangrikheid van moedertaalonderrig op Internasionale Moedertaaldag
2023-02-21Volgens die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) is ’n enkeltalige onderwysstelsel sowat 8% goedkoper as ’n veeltalige onderwysstelsel, maar die totale koste verbonde aan ’n sesjaarsiklus sonder moedertaalonderrig is vanweë herhaling en hoë uitvalsyfer 27% duurder.
Press release: Book launch – Noni Jabavu, a stranger at home
2023-02-21You are invited to the book launch in Rosebank on Tuesday, 28 February 2023. Click here for more information.
Vir God is daar geen sonde nie
2023-02-21"Die ou verbond van sonde, belydenis en vryspraak het doodeenvoudig misluk. Laat ons dit maar prontuit sê."
Wildlife crime: a conceptual definition
2023-02-21"With the interpretation of relevant legislative provisions, regulations and environmental policies, it is clear that certain actions towards certain wildlife species within certain circumstances constitute crimes for which an alleged offender can be prosecuted."
Wildmisdaad: ’n konseptuele definisie
2023-02-21"Die voorgestelde definisie van wildmisdaad dui verder aan dat sodanige misdaad met ander ernstige verwante misdade soos dokumentbedrog, geldwassery, belastingontduiking en korrupsie verband hou. Met die eerste oogopslag lyk dit of dié interpretasie nie deel uitmaak van die konsep van wildmisdaad binne die Suid-Afrikaanse konteks nie."
Taal en ver-taal II: Hermeneutiese perspektief op die Inferno
2023-02-21"Hermeneutiek is die verskillende sleutels wat toegang tot die Inferno-woning gee."
Wie se taal? Al weer, of nog steeds?
2023-02-21"Kom ons maak hierdie Moedertaaldag een waar ons ons liefde vir ons moedertaal in al haar skakerings wys."
Elders gesien: Dawn-er-wetter-Graaffernetter!
2023-02-20"Klub Libertas was langs Bokkie en Tokkie se town house en otherside die straat was Dawn se rooms. Die mansmense het sometimes one by one at a time daar ook ’n dop loop steek. So was said. Sometimes even twee of drie agtermekaar, glo. One by one."
