Pasgelaai
Time shelter deur Georgi Gospodinov, ’n lesersindruk
2023-03-01"Die lees van die boek het my herinner aan ’n moderne Milan Kundera (The book of laughter and forgetting). Time shelter speel aanvanklik met die kwessies van onthou, vergeet en die persoonlike belewenis hiervan, veral by mense wat aan Alzheimer se sindroom begin ly."
Persverklaring: Langenhoven 150, Loeloeraai 100 by vanjaar se KKNK!
2023-02-28Langenhoven is in 1873 gebore, 150 jaar gelede. CJ Langenhoven se Loeloeraai is in 1923 gepubliseer. Dit is 100 jaar gelede. Die Langenhoven Gedenkfonds vier vanjaar hierdie dubbele mylpaal tydens die KKNK in Oudtshoorn. Toegang is gratis.
Press release: Cape Town City Ballet presents a whimsical double bill
2023-02-28The enchanting double bill features the pastoral fantasy of Mikhail Fokine's Les sylphides and Sir Frederick Ashton's charming twilight skating scene, Les patineurs.
Baie dankie aan die LitNet-span
2023-02-28"Toentertyd was dit Etienne self wat die SeminaarKamer hanteer het, en intussen het SeminaarKamer uitgegroei tot LitNet se algemene Meningsafdeling vir nie-geakkrediteerde artikels, asook boonop LitNet Akademies, LitNet se afdeling vir geakkrediteerde akademiese navorsing. Ek was destyds in die wolke. Nou is dit 25 jaar later en as ek terugkyk was dit inderdaad die begin van Die skerpgevylde oomblik. Hoe dankbaar is ek daarvoor. Vir die platform vir gesprek en publikasie."
Persverklaring: Afval by die KKNK en die Suidoosterfees
2023-02-28Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie, daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar.
Persverklaring: Vyf uitskieters word vanjaar deur die KKNK vereer
2023-02-28’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer.
Ledigheid; die duiwel se oorkussing, of nie heeltemal so eenvoudig nie?
2023-02-28"Die inoefening van ’n daaglikse ledigheidsessie van 60 minute (of minder) kan spoedig ’n gesonde gewoonte word. Op dié wyse kan negatiewe emosies wat met ledigheid in verband staan, deur positiewe belewenisse soos vreedsaamheid en rustigheid vervang word."
Press Release: Baxter Zabalaza Theatre Festival from 24 March to 1 April
2023-02-28Dance, drama, music and poetry will permeate and reverberate through The Baxter, from 24 March to 1 April 2023, when the Western Cape’s greatest staging of fresh and innovate theatre returns this year. The annual Baxter Zabalaza Theatre Festival will showcase 37 productions and 189 participants, who will entertain, captivate and intrigue audiences.
Siedaar! Die vy
2023-02-28"Ons president se SONA het my aan Albert Einstein en Frederick Barbarossa laat dink. Eers aan Einstein en toe aan die twaalfde eeuse kruisvaarder Barbarossa. Einstein oor sy relatiwiteitsteorie en Barbarossa oor skermutselinge aangaande donkiedrolle en vye."
isiXhosa: an interview with Tessa Dowling
2023-02-28During International Mother Tongue Language Month, Tessa Dowling talks about her love and teachings of the Xhosa language. "I was captivated by the superb sound of Xhosa and the absolute grammatical sense that it made to me! Its power to connect me to people."
Persverklaring: Suidooster-sterre gaan kersies uitblaas by 20ste Suidoosterfees
2023-02-28Deel van die fees, van 26 April tot 1 Mei by Artscape, se verjaarsdagvieringe is ’n spesiale Suidooster-pakket aan besoekers, wat toegang tot al drie hierdie vertonings teen die weggeeprys van R300 bied.
Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo
2023-02-28Goeie nuus vir graad 10-leerders! Hier is ’n splinternuwe, gratis vraestel deur Rita Engelbrecht om jou met jou voorbereiding gedurende die eerste kwartaal te help. Laai dit gratis hier af.
André Wilhelm Groenewald
2023-02-28"Dit blyk dus dat André nie net ’n goeie kunstenaar is nie. Hy behoort saam met die voorstes van ons land genoem te word, want hy verdien dieselfde eer as Maggie Laubser en Kentridge en Irma Stern. En Pierneef."
Fotoblad: Adam Small-fees 2023
2023-02-27Die sewende Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2023 in Pniël plaasgevind. Menán van Heerden deel haar foto’s van Saterdag 25 Februarie se program.
Kommentaar of flardes pro-Russiese retoriek?
2023-02-27"Dit sou werklik jammer wees indien areas van ’n puik platform soos LitNet ontaard in ’n geleentheid vir die rondslinger van oningeligte retoriek en persoonlike beledigings."
Graad 11: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal
2023-02-24Is jy in graad 11 en is jy al in Wiskunde gevra om getalsinne sonder die gebruik van ’n sakrekenaar te vereenvoudig? Lee-Ann West se vraestel gaan jou wys hoe eenvoudig dit is. Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai. Dis so eenvoudig soos borrels blaas!
Die klimaatstelsel het reeds verander, volgens klimaatkundige
2023-02-24Freek Robinson gesels met klimaatkundige Francois Engelbrecht (Universiteit van die Witwatersrand) oor klimaatsverandering op ’n plaaslike en globale vlak, die wetenskap van klimaatsverandering, en die Parys-ooreenkoms oor klimaatsverandering.
Persverklaring: My hart is ’n muurbal by die Baxterteater
2023-02-24Hierdie teaterstuk is van 6 tot 18 Maart op die planke – by die Golden Arrow Studio van die Baxterteater in Kaapstad. Hier is nog inligting.
Poësie as ’n proses eerder as ’n voltooide produk: ’n onderhoud
2023-02-24"Ons word van die een oomblik na die volgende blootgestel aan nuwe verbindings en verhoudings en ervarings, daarom is ons voortdurend besig om anders te word."
