
Foto: Canva
Nou
is ek oukei
die kruik moes breek
die vuilgoed brand
die seer laat wegwaai
uit my hand
en nou
(vir eers)
is ek oukei
0
Foto: Canva
Nou
is ek oukei
die kruik moes breek
die vuilgoed brand
die seer laat wegwaai
uit my hand
en nou
(vir eers)
is ek oukei
0