Pasgelaai
Swyg
2023-03-02"Dit het niks met digters te doen nie
ook nie met skrywers se sondes nie
dit het nie vandag gebeur nie
want gister het ook te gou gekom"
Fresh off the press: How to steal a gold mine: The Aurora story by Dianne Hawker
2023-03-02The company looked too good to be true – promising to turn the mines into a new business. Soon after the acquisition, cracks appeared.
Press release: Seventh International Symposium on Place Names 2023 – first call for papers
2023-03-02We need to consider what it means to name shared spaces, what roles these names play in social dynamics, and how these names can be managed. Papers with a focus on minority and indigenous names, including sign languages, are encouraged in particular.
Die gryslys en De Ruyter – is daar ’n gemeenskaplikheid?
2023-03-02"Die gewraakte onderhoud wat André de Ruyter, uitgaande groepshoof van Eskom op 22 Februarie 2023 met Annika Larsen op televisie gehad het, verteenwoordig een so ’n krisis. En op 24 Februarie 2023 is ons op die sogenaamde gryslys van die Internasionale Finansiële Aksietaakmag (FATF) geplaas, wat nog ’n krisis verteenwoordig, terwyl ons soewereine kredietgradering reeds onder investeringsgraad is ('junk status'). Wat het die twee sake met mekaar te doen? Is daar enigsins ’n verband?"
Rosa Keet (1945–)
2023-03-02“Ek het al probeer kortverhale skryf, maar ek kan dit nie doen nie. Daar is niks wat my die bevrediging gee wat ek uit dig kry nie.”
Heilna du Plooy: Daardie lang reis
2023-03-02Waarom skryf ons? Hoe skryf ons? Wat gebeur wanneer ons skryf? Heilna du Plooy het gaan nalees hieroor. In hierdie gesprek nooi sy ons om saam te reis.
Press Release: ABRSM High Scorers’ Concert for the Eastern Cape, George and surrounding areas
2023-03-01A celebratory concert of music students who have achieved high scoring distinction results for their Associated Board of the Royal Schools of Music (ABRSM) exams in 2022 will be held at the Collegiate Jnr School for Girls, in Gqeberha, on Sunday 5 March at 14h00.
Press release: Pictures at an exhibition by Wilken Calitz in Potchefstroom
2023-03-01A brand-new text for Mussorgsky’s Pictures at an exhibition is written by Wilken Calitz. This majestic work will be performed on piano by the celebrated musician Nina Schumann. The narrator is voice artist Niël Rademan.
Persverklaring: Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte deur Imke van Heerden, met Anil Bas en Etienne van Heerden
2023-03-01Silwerwit in die soontoe is ’n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier – iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie.
In conversation with Jessica Powers, owner of Catalyst Press
2023-03-01"My boyfriend has never been to South Africa. He has a small farm in western Texas, and I recently gave him Story of an African farm by Olive Schreiner to read, because western Texas reminds me of the Karoo."
Persverklaring: NALN word 50!
2023-03-01Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud. Talle boekbekendstellings en ander gebeure deur die loop van 2023 kenmerk dié mylpaal, sê Wyno Simes, kurator. Die 50ste verjaardagviering bereik ’n hoogtepunt in Maart met die feesrede, bekendstelling van die Volksblad-redakteurskamer en ’n inligtingsessie oor NALN en die gebou se geskiedenis.
Vir God is daar geen sonde nie – deel 2
2023-03-01Jannie Pretorius skryf ’n opvolg op sy ope brief aan gelowiges: "Die Heilige Gees, soos die ragfyne dwergklokkie-plantjie, breek klippe in stilte. Hoe kragtig, hoe elegant, hoe wondermooi!"
Johan Combrink-gedenklesing 2023 – "Afrikaans, ekosisteme vir volhoubaarheid en sukses: die kunste, TV- en vermaaklikheidsbedryf"
2023-03-01"In vraetyd het Karen bygevoeg dat sy as jong student geleer het dat jy in die kunste nie net kan film of teater doen nie, nie net kan sing of dans nie. Jy moet iets van alles kan doen om te oorleef. En dan is ’n sepiester die groot aantrekkingskrag by ’n kunstefees se teaterproduksie en vise versa. Alles werk saam."
An investigation into certain spatial elements in the "Irish diaries" of Karel Schoeman, with the book Reise met Schoeman (Travels with Schoeman) by Ria Winters as background
2023-03-01"How different or similar are the spatial descriptions of the places in Ireland that both Schoeman and Winters visited?"
’n Ondersoek na sekere ruimtelike elemente in die "Ierse dagboeke" van Karel Schoeman, met die boek Reise met Schoeman deur Ria Winters as agtergrond
2023-03-01"Schoeman se ervaring van Killarney, die geboue en die omgewing is moontlik beïnvloed deur sy geestelike reis as leerling-monnik en sy ontdekking van die geskiedenis van Ierland. Winters se soeke was na Schoeman en nie na die land en sy geskiedenis nie."
Stephanus Muller praat met Lizabé Lambrechts, uitvoerende bestuurder van Nuuseum
2023-03-01"My PhD het die prosesse ontbloot waarvolgens argiewe geskep word, prosesse wat beïnvloed word deur die mandaat van instansies, die persoonlike ideologieë van argivarisse, en sosiale en ekonomiese faktore."
SteedsDink met LitNet Akademies: Lizabé Lambrechts
2023-03-01SteedsDink met LitNet Akademies: Lizabé Lambrechts van die Universiteit Stellenbosch verduidelik hoe die akademie en die praktyk mekaar in argiewe ontmoet.
